Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Vir daardie langverwagte wegbreek net om by jouself te wees en alles weer bymekaar te kry, is McGregor, en natuurlik die ongelooflike mooi omgewing, net reg!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo La Motte Farming and Tourism"Baie mooi en skoon dorp! Het die wynplase baie geniet asook die natuurskoon!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pebbles in Langezandt"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Catalina Cottage"Very nice tourist attractions. Friendly people. Beautiful views."
"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Wilde Gans"'n Pragtige dorpie met baie om te offer of net vir lekker ontspan."
"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
PALM LA VIE"Pragtige plek, wat omring word deur berge en die natuurskoon en sy vriendelike mense."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Dit is nie te ver of te naby van Citrusdal af nie."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Wilde Gans"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Apartments"Hermanus is 'n baie mooi dorp en daar is baie aktiwiteite om te doen."
"Pragtige rustige dorpie. Heerlik vir fietsry en net ontspan. Moet nie haastig wees nie. Almal se kos by die plekke work slegs op bestelling gemaak, en jy wag baie lank vir jou kos. "
"Greyton has a French feel to it and the people are so friendly. The town promotes freedom of animal like horses and pets. The town also won the title of 'Dorpie van die Jaar' for the Western Cape. Good luck with competing for the upcoming national title against the other provinces."
"Eerste besoek aan die dorp. Baie skoon ruim pad en wonderlike natuurtonele. Beslis 'n plek waar'n mens langer kan bly as net oorslaap."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Two Oceans"Ongerepte juweel met die mooiste sand en onverwagte skuldvondse."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Karinchen"Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
La Bri Guest House"A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!"
"Baie goeie toeristebestemming, mooi natuur tonele, berge, interessante winkeltjies en lekker eetplekke."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Na Genoeg"As jy hou van strandstap, lekker uiteet en rus, is Paternoster net die plek vir jou!"