Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Net jammer die plek is nie langs die see nie, anders sou ek onmiddellik eiendom daar gekoop het vir ons aftrede."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Baie om te sien. Jammer vir Lockdown."
Elands Bay, Escape From Cape Town
The Berries"Elandsbaai is a hidden gem. The beach is awesome and unspoilt."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Dit is 'n baie rustige en intieme dorpie wat baie warm kan word, maar ek sal weer gaan net in die winter volgende keer."
Hermanus, Escape From Cape Town
Little Piece of Heaven"The walks and views from the harbour, absolutely breathtaking! Please do take a drive when you are visiting. And there are lots of food places, clothing stores, everything you need is there!"
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Mooi, skoon, rustig en baie restaurante om uit te kies om te gaan eet."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Ons was daar in lockdown 3 en die meeste van die wynplase was toe."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"There is a shortage of affordable Memorabilia gift shops."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Miss Lucy - 23 The Tides"A beautiful tranquil destination to simply relax."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Sentrale ligging tussen aantal omringende bestemmings."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mooinooientjie Beach Cottage"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
Hermanus, Escape From Cape Town
Anchor's Rest"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
Paternoster, Escape From Cape Town
Malmok"Paternoster is 'n juweel. Ongerep en opvallend skoon. Die restaurante is egter ongelooflik duur."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wings Self-Catering Apartment"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Heerlike eetplekke. Rustige atmosfeer. Dis ‘n klein juweeltjie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Daar is nie baie om te doen nie. Net lekker rus."