Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Ons gebruik gewoonlik Harrismith as oornagplek op pad na die see toe en terug, want Harrismith is ryk aan geskiedenis en ons het al interessante mense ontmoet."
"Daar kort net perdekarre. Sal parkeerterrein aanbeveel vir naweke. 10/10. Dit bly 'n pragtige dorpie en omgewing."
"Die Golden Gate is 'n groot aanwins vir die dorp. Dit is 'n pragtige omgewing. 'n Mens kan God se hand in alles sien daar."
"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."
"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."
"Dorp se strate is pateties vol slaggate! Het heeltyd 'n gevoel van "nie veilig" ervaar! Ocean Basket was puik so ook die gholfbaan. Kan nie kommentaar lewer oor ander toeriste-aantreklikhede nie. "
"Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!"
"First time visit and we were pleasantly surprised at the little shops and restaurants and live music at night."
"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."