Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Deon R. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is awesome verby! Die beste vakansiebestemming ooit!
Andre S. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit.
Melanie R. - 6th January 2020
staying in Voorbaai, Tuinroete
Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens.
Bernadine H. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
This is thee best place to be when choosing a holiday destination.
Chris B. - 6th January 2020
staying in Bay View, Tuinroete
Lekker geleë aan die Tuinroete.
Jeni S. - 6th January 2020
staying in Suid-Kaap, Tuinroete
Love it!
Sarina S. - 6th January 2020
staying in Heatherlands, Tuinroete
Absoluut een van die mooiste dele in Suid-Afrika.
Alex P. - 6th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Fun place to be during the festive season.
Alan M. - 6th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Clean town and friendly people.
Christa B. - 6th January 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Beautiful beaches. Quiet and peaceful.
Valerie K. - 6th January 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Dis 'n rustige en skoon dorp naby baie aktiwiteite. Wyn, olywe en gin proe, Bali Trading, Stilbaai, ens. en die pragtige Langeberge en fynbos. Nie geweet Riversdal is so geskiedkundige dorpie nie. Goeie ervaring.
Marinda M. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlike vakansie plek.
Sunel V. - 6th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus.
Pierre S. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is ons hartsplek en toekomstige aftreeplek.
Silvia T. - 6th January 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
The beaches are clean, huge and not over crowded. The service in most restaurants could be improved. But overall, we had a lovely holiday and love that part of the country.
Phillip S. - 6th January 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige plekkie. Oulikste winkeltjies. My eerste besoek maar ek sal weer teruggaan. Baie vriendelike mense. Rêrig 'n pragtige dorpie.
Charlee S. - 6th January 2020
staying in Santosbaai, Tuinroete
Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway.
Anaska O. - 6th January 2020
staying in Heuwelkruin, Tuinroete
Pragtig en skoon.
Pieter O. - 6th January 2020
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Lekker vakansie dorp en skoon.
Nandor S. - 6th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Te min restaurante het visgeregte op hulle spyskaarte.
Stegne D. - 6th January 2020
staying in Bay View, Tuinroete
Veilige en skoon area!
Danie M. - 6th January 2020
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Vleesbaai is 'n baie goed bewaarde juweel.
Adele C. - 6th January 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon.
Hiadee V. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Fantastic destination!
Vanessa B. - 6th January 2020
staying in George, Tuinroete
George is such a beautiful place so clean and user friendly.
Gail W. - 6th January 2020
staying in Tuinroete
Amazing views and everyone was friendly and very helpful.
Hiadee V. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mossel Bay is the most beautiful travel destination, clean and very friendly.
Teresa M. - 6th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Beste vakansiebestemming.
Claire P. - 6th January 2020
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Dutton's Cove is a must.
Esme E. - 6th January 2020
staying in Southern Cross, Tuinroete
Nee wat, sou eerder direk ietsie onder by die strand/see bespreek in die toekoms.
Johan S. - 6th January 2020
staying in George Suid, Tuinroete
George is 'n pragtige plek wat jou sal verbaas wat hy als bied.
Titus J. - 6th January 2020
staying in Tuinroete
Top-klas.
Lynn C. - 6th January 2020
staying in Vyf Brakke Fonteinen, Tuinroete
Asemrowend!
Annelle V. - 6th January 2020
staying in Reebok, Tuinroete
Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor.
Evan D. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker vakansiebestemming.
David V. - 5th January 2020
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Wonderlike rustige dorpie met lekker swem in die rivier. Strand is baie gevaarlik, maar die stap/draf wandelpaaie, lekker swem in rivier en rustigheid maak op daarvoor.
Estelle B. - 5th January 2020
staying in Joubertina, Tuinroete
Hartsmense.
Dewald V. - 5th January 2020
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Baie skoon en veilige strand.
Stan D. - 5th January 2020
staying in Tuinroete
Fantastiese bestemming met baie om te doen. December is net te mal en is erger as Johannesburg se verkeer in die oggend.
Leonora S. - 5th January 2020
staying in Heatherlands, Tuinroete
Baie veilige omgewing en area is baie rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za