Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Uitsigte pragtig. Ligging van die eenhede baie goed geplaas om toegang tot die uitsig optimaal te benut."

Karoo

Lushof Lodge

"Stilte, gasvry, goeie vleis."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"We didn't have the opportunity nor sufficient time to explore. What we did explore was well presented, clean, homely and warm."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg is net 'n "oornag"-dorp. Gerieflik geleë op pad na die Kaap. "

Fraserburg, Karoo

Fraserburg Accommodation

"Mooi plattelandse dorpie. Besoek die fossielplaas."

Karoo

Dassiekloof Gasteplaas

"Nêrens is die sterre so naby en die omgewing se anders mooi so besonders nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Was al dikwels daar. Dit is vir seker een van die mooiste dorpe in ons land! Tog so jammer dat die strate deesdae tot so n swak toestand verval het."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"It is a good base for a trip into the Karoo National Park."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Boeties Pub is great."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Jy het meer as een dag nodig om daar te kuier."

Beaufort-Wes, Karoo

Karoo Heart

"Mooi, geskiedkundige dorp."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Gaan geniet dit net."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Ons het die gasvryheid van Merweville eerstehands ervaar. Van Thea wat spesiaal die petrolpomp moes kom oopsluit sodat ons na 2 kan petrol kry, tot rugby kyk by Colin en 'n hewige kuier daarna! En dan in die pikdonker, tjoepstil dorpie terugstap huistoe en die duisende sterre beleef. Ons kon ongelukkig nie enige van die winkeltjies besoek nie, aangesien als 2 uur toemaak en ons eers daarna daar aangekom het. Dit was 'n wonderlike besoek wat ons nog lank sal bybly."

Steynsburg, Karoo

Shanks Farmstay

"Dirty, uncared for town."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die verloor van welvaart in die Karoodorpe is ooglopend maar die gastehuise is 'n ligpunt."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Can find anything you want. "

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Gaan besoek gerus die museum op die dorp. Dis interessant om Richmond uit 'n geskiedkundige oogpunt ook te sien."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Chris Barnard Museum en ou pastorie 'n besoek werd."

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Mooi skoon dorp met die meeste huise reeds opgeknap."

Beaufort-Wes, Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie interessante plek en verbasend skoon met vriendelike mense."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"'n Definitiewe besienswaardigheid."

Prins Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Baie vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

16 Parsonage Street - De Kothuize

"Vriendelike dorp met baie besienswaardighede. Jammer dat beurtkrag verskeie besighede in hul spore laat stuit. Koffiemasjiene en oonde werk nie, en sommige sluit eenvoudig hul deure, blykbaar omdat hul betalingsfasiliteite gedurende beurtkrag buite werking is. Baie sleg vir besigheid."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Vriende het Xhariep aanbeveel Bo-oor Colesberg. Dalk nie die best reputasie nie, maar ek vind dit relatief aangenaam."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Sal volgende keer verken!"

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Sal weer daar gaan en langer bly en meer rondry in die area."

Blad
Blad 147 - Wys 4381 tot 4410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang