Resensies van KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 1635 resensies.
Stiaan M. - 13th March 2018
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Baie interessante omgewing.
Trudie P. - 12th March 2018
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Was skoon en 'n baie rustige strand buite seisoen.
Stiaan M. - 12th March 2018
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Pragtige omgewing.
Riaan V. - 12th March 2018
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
Ek was verbaas. Baie mooi en skoon. Maklik om by die strand te kom. Ek sal enige tyd weer in dieselfde area 'n plek soek. Was stapafstand van als. Baie veilig en skoon.
Elsebie H. - 7th March 2018
staying in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal
Onbeskryflik mooi. Die spreekwoord is nie verniet "groen is die land van Natal" nie!
Nolene V. - 5th March 2018
staying in Lidgetton, KwaZulu-Natal
Not much "happening" in Lidgetton itself, but as part of the "Midlands Meander" route, there is a lot of "feet/traffic" passing through Overall a very nice scenic area to see, with various "attractions" on and around the "Meander" route.
Anton V. - 26th February 2018
staying in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Dit was pragtig met allerhande interessante plekkies om te besoek, lieflike mense. Sal weer moet gaan.
Joannes V. - 26th February 2018
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Clean and some basic fast food restaurants.
Jenny V. - 26th February 2018
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Well situated for historical visits and according to the information brochure, a good birding area. We would like to return to do some birding in the surrounding area.
Miriam K. - 25th February 2018
staying in Hluhluwe, KwaZulu-Natal
Many good shops and markets. We found everything we needed!
Brenda B. - 23rd February 2018
staying in Kokstad, KwaZulu-Natal
Sal graag weer Kokstad wil besoek.
Etienne V. - 23rd February 2018
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Dis 'n tipiese klein egte Suid-Afrikaanse dorp met baie vriendelike mense.
Barry N. - 22nd February 2018
staying in Pongola, KwaZulu-Natal
Baie mooi omgewing. Naby Jozini dam. Heerlike klimaat.
Daniel R. - 19th February 2018
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Rosetta is baie sentraal gelee om die hele Midlands area te verken.
Corne A. - 19th February 2018
staying in Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Just about anything you need is close by. Easy access to the N3.
Elize N. - 15th February 2018
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Dis 'n geskiedkundige dorpie en baie netjies. Die winkels is binne bereik en daars baie eetplekke. Motor vulstasies is ook om elke draai en op elke 3e hoek is 'n winkel sentrum. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Ons is eenkeer 'n maand in Vryheid.
Ottilia M. - 15th February 2018
staying in Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Loved the road work which is by far better than most places.
Pearl P. - 14th February 2018
staying in Balgowan, KwaZulu-Natal
Beautiful scenic drives and stunning nature in all directions.
Elsa L. - 13th February 2018
staying in Doon Heights, KwaZulu-Natal
Baie skoon, veilig.
David V. - 12th February 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Pragtige wêreld!
Hein V. - 12th February 2018
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Oulike dorpie met 'n lekker gholfbaan en baie vriendelike mense!
Thea W. - 9th February 2018
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Dis 'n juweel.
Tanya V. - 9th February 2018
staying in Winterton, KwaZulu-Natal
Nie veel in Winterton te doen nie. Darem 'n paar winkels om kruideniersware te koop, en noodsaaklike goedjies.
Tanya V. - 7th February 2018
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Baie goed om te doen in Underberg. Een winkelsentrum. Mooiste uitsigte op die berg. Lekker en rustige wegbreek.
Eve V. - 5th February 2018
staying in Hilton, KwaZulu-Natal
Hilton is a very nice, clean and neat place to visit.
Alexandra S. - 1st February 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
I enjoyed the Meander and especially the visit to the Mandela Capture site and Ardmore.
Mari R. - 1st February 2018
staying in Newcastle, KwaZulu-Natal
First time we visit Newcastle. I would love to visit again.
Chantell T. - 30th January 2018
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
As jy van alles wil vergeet en net die son, see, strand en rustigheid wil beleef, is Warner Beach vir jou.
Madeleen R. - 26th January 2018
staying in Lidgetton, KwaZulu-Natal
So gorgeous.
Louise J. - 25th January 2018
staying in Scottsville, KwaZulu-Natal
Sentraal geleë.
Musa M. - 25th January 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
They have lovely areas for a couple to go to.
Monuque V. - 23rd January 2018
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Moet net swemarea wyer maak.
Riana T. - 23rd January 2018
staying in Utrecht, KwaZulu-Natal
Beautiful surroundings.
Japie M. - 22nd January 2018
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Baie gevaarlike pas.
Lize V. - 22nd January 2018
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Besoek "The world's smallest church" met 'n lieflike teetuin aan die linkerkant so 1 km vanaf Green Lantern se afdraai op die hoofpad, see se kant toe.
Laila V. - 19th January 2018
staying in Pinetown, KwaZulu-Natal
If you have your own transport then Pinetown is an excellent location to stay in. Durban Central and Umhlanga are easily accessible by car as well as the highway areas like the Valley of a 1000 Hills.
Cheandrie M. - 18th January 2018
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Baie lekker strand!
Cheandrie M. - 18th January 2018
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Jy sal jou hart verloor in Underberg.
Melton L. - 17th January 2018
staying in Park Hill, KwaZulu-Natal
Lekker stil.
Magda D. - 17th January 2018
staying in Malvern, KwaZulu-Natal
Onveilig en beknop. Die paaie is chaoties.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za