Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1877 resensies.

Marlothpark

4230 Impala

"Marlothpark is ons battery-laaier, ons is op ons gelukkigste daar. Ek wens net almal wil die spoedbeperkings op Olifants eerbiedig. "

Marlothpark

Twalumba

"Highly recommend for nature lovers."

Marlothpark

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Hul paaie na die oord kan net bietjie beter in stand gehou word."

Marlothpark

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Marlothpark is altyd fantasties."

Marlothpark

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Ons het n bloutjie geloop en hout gekoop by die ingang by straatverkopers. Nie geweet daar is hout te koop by die winkel binne. nie Die hout was nat en het lank gesukkel om dit te laat brand, mens weet nie altyd wat binne in die park beskikbaar is nie."

Marlothpark

Magani Ridge

"Sal altyd daar wil bly. Die stilte is helend vir jou siel."

Marlothpark

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Mal oor die park. Die enigste ding wat my elke liewe keer byval rondom al die huise waar ons al gebly het is die bou rommel. Stukke sement en drade en bakstene absoluut oral. Dis bitter jammer en so lelik en sleg vir diere en omgewing. Dit sal wonderlik wees as Marloth dit kan aanspreek. Marloth is 'n wonderlike wegbreek-wegkruipplek!"

Marlothpark

Huis Maroela

"Dit raak nou te kommersieel. Te veel huise, maar is nog steeds 'n lekker plek om te besoek. "

Marlothpark

Big Tuskers Bush Camp

"'n Lekker naweekwegbreek in die bos."

Marlothpark

Visarend's Roep

"Daar is baie mense, en van hulle ruk hand uit. Marlothpark sukkel om alles onder beheer te hou."

Marlothpark

Phumangeni Marloth Park

"Die paaie in Marlothpark kort aandag."

Marlothpark

Bos-Geluk Huis

"Grondpaaie in 'n slegte toetand. Veral teen die rivier af."

Marlothpark

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Lekker plek, net te veel rondlopers en rondsitters."

Marlothpark

Klein Huisie

"Grondpaaie verdien aandag."

Marlothpark

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Ongelooflike omgewing. Beslis die moeite werd."

Marlothpark

Acacia Bush Cottage

"Die slegste, swakste (grond)paaie in Marlothpark! Beslis nie net van die onlangse reën nie. Sal niemand aanbeveel om nou soontoe te gaan nie."

Marlothpark

Big Tuskers Bush Camp

"Ons kon nie regtig explore nie, maar ons het dit geniet."

Marlothpark

My Bushhouse

"Baie lekker blyplek naby die wildtuin, baie rustig."

Marlothpark

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Baie rustig en stil en baie wild te sien. Gunstelingrestaurant was by Henk van Rooyen Park. Pragtige uitsig oor Krokodilrivier en heerlike kos en drinkgoed."

Marlothpark

Spoorsnyertjie

"Dit is rustig. Die tyd van die jaar is dit nie so warm nie."

Marlothpark

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Lieflike plek wat diere na jou voorstoep toe bring."

Marlothpark

Serenity Du Bois Lodge

"Good destination to go to."

Marlothpark

Klein Paradys

"Marlothpark is altyd a goeie bestemming."

Marlothpark

Doringpoort: Delagoadoring

"Lieflik en ongerepte natuurervaring."

Marlothpark

Sweet Thorn House

"Love Marlothpark, sal altyd weer teruggaan soontoe."

Marlothpark

Huis Maroela

"Gunsteling plek in die Laeveld."

Marlothpark

Tau Self-catering House

"Ek voel die paaie het beslis dringend aandag nodig."

Marlothpark

Huis Maroela

"Great place. "

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang