Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1901 resensies.

Marlothpark

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Die grensdraad tussen Marlothpark en die Krugerkildtuin is kommerwekkend en in 'n baie swak toestand. Nie seker of dit die parkeraad se verantwoordelikheid is nie, maar kan verstaan dat daar leeus en ander diere maklik kan oorloop na Marlothpark."

Marlothpark

Royale Marlothi Safari Lodge

"Marlothpark is defnitief die moeite werd as 'n vakansiebestemming. "

Marlothpark

Mamba 1927

"Baie mooi omgewing en rustig."

Marlothpark

Shebeth

"Ongekontroleerde werkers blyk problematies te wees. Stil eenhede (lock-up and go) kan maklik beset word in eienaar se afwesigheid en sonder eienaar se medewete."

Marlothpark

Kruger Kurper Villas

"Lovely and relaxing holiday destination next to the Kruger National Park."

Marlothpark

Acacia Bush Cottage

"Baie droog. Netjies en skoon."

Marlothpark

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Daar is geen plek soos Marloth. Beste plek in die bos en natuur."

Marlothpark

Marlothi Safari Park

"Geweldig baie verkeer op die hoofstraat (Olifant), daar is elke dag baie mense wat langs die pad rondslenter en by die "besigheidskomplekse" se ingange rondsit."

Marlothpark

Wees Rustig Rustig

"Marlothpark is altyd lekker."

Marlothpark

Kruger Kumba Mugwenzi

"Dink dit raak bietjie oorbevolk."

Marlothpark

South Post at Kruger

"Van die paaie kort bietjie aandag – soms moeilik om met gewone voertuig te ry. Marloth kan meer van die bos teen die heining oopsny vir beter uitsig. Blyplekke is lekker privaat en ver van mekaar."

Marlothpark

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Het heelwat vuilgoed wat in die park self lê."

Marlothpark

Hippoholiday

"Altyd lekker om daar te wees."

Marlothpark

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Naby en vinnige bosveld-wegbreek."

Marlothpark

Sparrow 615

"Lekker naby aan Kruger Park. Baie diere. Geniet die wandelpad langs die grensdraad teen die Kruger Wildtuin."

Marlothpark

Kruger Dreams Lodge

"Great place, close to Kruger park."

Marlothpark

Visarend's Roep

"Alles beskikbaar wat jy kan benodig vir jou verblyf."

Marlothpark

Maphupho Yemali

"Veiligste en lekkerste rusplek."

Marlothpark

Bos-Geluk Huis

"Nice place to relax and 24 km from Krugerpark via a good tar road."

Marlothpark

Serenity Bush Ballads

"Beslis die geld en moeite werd. Uitstekende verblyfgeriewe."

Marlothpark

Mopani Villa

"Dis een wonderlike belwenis in Marlothpark. Ek gaan beslis weer daar gaan vakansie hou. Die rustigheid en die natuur is werklik waar net wat mens nodig het uit die gejaagde Johannesburg."

Marlothpark

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Good value for money!"

Marlothpark

The Tortoise Shell

"Love die omgewing. 'n Plek om jou batterye weer te gaan herlaai."

Marlothpark

Twalumba

"Absolutely outstanding."

Marlothpark

Sparrow 615

"Marlothpark is lekker!"

Marlothpark

Impala Cottage

"Easy access to Crocodile Bridge Gate for entry into the Kruger Park. We love staying at Marloth Park."

Marlothpark

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Altyd 'n wenner om Marlothpark toe te gaan."

Marlothpark

Klein Huisie

"Wat baie lekker was is die hoeveelheid diere wat kom besoek by die huis. Dit was uitstekend."

Marlothpark

Zebra Cottage

"Jammer etos en karakter van Marlothpark verdwyn. Al 30 jaar besoek, het eers huis daar besit."

Marlothpark

Klein Huisie

"Dit was ons eerste keer by Marlothpark en sal beslis weer weer kom vakansie hou."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang