Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Pragtige dam en goed om te sien. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Convenient stopover accommodation."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Die dorpie is ver en klein, en het sy probleme met krag en water. Die nuwe geseëlde paaie is 'n wenner. Toegang tot die dorp is deur lang, slegte grondpaaie, maar 'n besoek is die moeite werd. Baie veilig en vriendelike mense."

Augrabies, Noord-Kaap

Avonsrus Guest House

"Ons het die Augrabies-waterval geniet. Ongelukkig het die personeel by die hek nie professioneel klante hanteer nie en het dit tot 'n lang vertraging gelei om die natuurreservaat te betree."

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"Baie om te sien. Netjies en veilige dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Aandete en ontbyt was heerlik. Gasvrou uitstekend."

Kathu, Noord-Kaap

DeVosRus Gastehuis

"Baie dankie vir uitstekende verblyf in Kathu. Sal definitief weer daarvan gebruik maak. Gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Heerlike ondervinding. "

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Nie daar gekuier as 'n toeris nie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Carnarvon self het nie genoeg om te doen nie. Die plaas het vir my meer gehad, en die boere van die hoofplaas het meer om te doen beskikbaar as Carnarvon. Die museum en sy mensies was baie vriendelik en vol inligting en geskiedenis. Dit is mooi gedoen. Lekker geëet by Mams Foods Restaurant. Die ander eetplekke was toe, maar ek glo daar is planne vir Carnarvon. Ek het darem familiegeskiedenis in Carnarvon, so dit het trippies na Carnarvon interessant gemaak."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Ons het net oornag en her nie enige toerisme toegepas nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis

"Spasie en ware vriendelikheid. Klein dorpie, maar egte gasvryheid."

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Ons het Calvinia ervaar as 'n baie toeriste-vriendelike dorp. Een ding wat ons gemis het, was 'n eetplek (behalwe die hotel) wat voor 18:30 in die aand oop was. Dalk was daar, maar ons kon dit nie opspoor nie. Die Akkerdenboom Natuurreservaat is 'n groot pluspunt vir die dorp. Dankie aan Talita by die Vetplantkwekery wat ons daarvan vertel het. Dit was een van die groot hoogtepunte van ons vakansie."

Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Farm

"Het heerlike by die Plattelander restaurant geëet. Heerlike plekkie met goeie diens en 'n lekker atmosfeer."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Die enigste ding wat my afsit is die wind wat gedurig waai. So onplesierig mens kan nie eens buite braai nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Vir ons eerste reis per motor, sal ons volgende keer definitief dit 'n vasgestelde pitstop maak by Colesberg."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"It is up and coming and full of wonderful warm hearted South Africans with culture. Love the food and shops and beds too - tried many guesthouses there and they are great."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Interessante dorp! Museum is definitief die besoek werd."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Nie veel te doen op Kakemas nie, maar die Augrabies waterval was wonderlik."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Niks gaan aan in die dorp maar as 'n halfpad oornagstop tussen Johannesburg en Kaapstad is dit ideaal."

Kathu, Noord-Kaap

Kadudu Guesthouse

"Ons was aangenaam verras deur Kathu. Dit is 'n vooruitstrewende dorp met netjiese strate and winkels - selfs 'n winkelsentrum of twee. Daar is ook 'n paar goeie restaurante en koffiewinkels."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Ons is geraak deur die effek van die droogte op die dorp. Andersins is dit 'n aangename dorp met interessante historiese geboue."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Sal dit enige tyd aanbeveel."

Kuruman, Noord-Kaap

Terebinte

"Interessant. Maar dorp is vuil."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"'n Goeie dorp om halfpad tussen Johannesburg en Port Elizabeth te stop. Die winkeltjie, Gossip, in die hoofstraat, het ook baie oulike goed om te koop."

Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Die dorp is vir my baie skoon en atmosfeer rustig."

Prieska, Noord-Kaap

Coffee @ Home

"Baie lekker aandete by River View Lodge."

Blad
Blad 194 - Wys 5791 tot 5820
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang