Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Struisbaai, Overberg

Chateau de Marine Boutique Hotel

"Lekker klein dorp-gevoel. Mense is gaaf, maar toeriste word bietjie uitgebuit tydens die seisoen - gastehuise en restaurante."

Pearly Beach, Overberg

Pearly Stay

"Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan."

Struisbaai, Overberg

Chateau de Marine Boutique Hotel

"Pragtige dorpie met baie karakter."

Suiderstrand, Overberg

The Southern Beach House

"Die stilte raas in jou ore. Uitstekende strand. "

De Kelders, Overberg

SEAesta Beach House

"Al wat hulle kort is 'n oulike restaurant."

Overberg

Werfhuisie

"Pragtige dorpe, strande en besienswaardighede. Aangename eetplekke en behulpsame mense. "

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Fantastiese dorpie om te besoek met die vriendelikste mense."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Ongelooflike omgewing! Lieflike historiese dorpie."

Onrus, Overberg

Bem Vindo Guest House

"Onrus is 'n lekker vakansieplek."

Struisbaai, Overberg

Seagulls Seasong

"We love Struisbaai. One just has to pick the right accommodation. "

L'Agulhas, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!"

Overberg

Witkrans Farm - Buchu Cottage

"Lieflike natuur en heerlike plekke om te ontdek."

Franskraal, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Lekker baie om te doen en om te sien. Goeie eetplekke, genoeg winkels en mooi natuur."

Sandbaai , Overberg

30 Branderdraai

"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."

Pearly Beach, Overberg

Crest 70

"Ongelooflik uitgebrei. Heerlike plek om weg te breek van die gejaag van die samelewing. Baie dankie!"

Kleinbaai, Overberg

White Shark Lodge

"Ons het net 1 van die 4 nagte daar geslaap en toe uitgeklok en by Great White Shark Accommodation gaan inklok vir 3 nagte. Hulle was puik!"

Sandbaai , Overberg

Seagull Apartment

"Rustige, ontspannende plekkie wat baie veilig is."

Kleinbaai, Overberg

After8 Bed and Breakfast

"Awesome place. Would definitely visit again."

Grabouw, Overberg

Villa Eike

"Gaan doen die 4x4 roete deur die berge met 4Venture, dis fantasties! "

Grabouw, Overberg

Aloe and Agapanthus Cottages

"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."

Swellendam, Overberg

Marula Lodge Guesthouse

"Baie mooi ou dorpie met 'n mooi geskiedenis."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."

Struisbaai, Overberg

Azzaria's

"Sal definitief terugkeer en vir enigiemand aanbeveel."

Witsand, Overberg

Kuiergat

"Die beste! Dit gaan ons aftreedorp wees."

Agulhas, Overberg

Huis van 2 Oseane

"A very safe and beautiful place to live in and a lot of things to do."

Hermanus, Overberg

On the Cliff Guest House

"Stunning - can't wait to go back!"

Blad
Blad 138 - Wys 4111 tot 4140
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang