Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Strande kan skoon gehou word en meer bemarking van die besienswaardighede sal baie help soos Muisbosskerm, aktiwiteite by die karavaanpark ens."
"We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster. "
"Great destination to travel from if the weather isn’t the best, like Darling (for wine tastings, sweets, local shopping), Langebaan, Tietiesbaai, St Helena. Great restaurants for amazing seafood!"
"Safe environment especially for children. The beach is clean and the visibility of security is outstanding. Perfect place to stay if you just need time out. "
"Baie oulike kusdorpie. Oulike restaurante en die mooiste strand. Ons het baie lekker gekuier by Lambertsbaai."
"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "
"Twee dae se verblyf in Lambertsbaai is meer as genoeg om alles wat besienswaardig is te besigtig en te geniet!"
"Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk. "
"Jacobsbaai is prentjiemooi met veilige swemplek in die beskutte baaie. "
"There is not much to do if you don't have a boat. There are fish in the river, you just have to persist and throw everything at them including your hat."
"Weskus bly tops met al die agt dorpies in 'n radius van 50 km, Langebaan, Saldanha, Jacobsbaai, Vredenburg, Paternoster, St Helena Bay, Velddrif, Dwarskersbos. Nêrens kry jy so pakket nie."