Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.
"Besig om sy plattelandse atmosfeer te verloor. Dit is wel nie noodwendig nadelig nie en behoort 'n jonger geslag toeriste/families goed te pas."
"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
"Dit was baie gemaklik. Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker."
"Lekker strand. Die hoofstrand was moeilik bereikbaar agv die huidige bouwerk, maar dit gaan baie lekker en mooi wees wanneer dit klaar is."
"Dit is een van die netjieste strande in SA ongeag al die konstruksiewerk wat plaasgevind het gedurende ons verblyf. Dit is seker nodig om die strandfront verder op te gradeer."
"Lambertsbaai sal altyd 'n plek in my hart hê - die vriendlikheid en al sy restaurante - daar is altyd iets om te doen en hy spog met fantastiese strande."
"Struisbaai is die rustigheid waarvoor 'n mens soek, maar ook 'n lekker plek om jouself uit te leef."
"A "must" on the flower route. Get there early in the season (late July / early August). September might be too late."
"`n Karaktervolle wêreld met baie kultuur, geskiedenis, natuurskoon en passievolle mense. "