Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34970 resensies.
"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."
"Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland. "
"Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande. "
"Knysna is situated in an area of natural beauty. There are many attractions and adventure activities within short driving distance. Perfect spot for water sports on the lagoon."
"Toeriste moet nie die dorp misry nie. Daar is baie interessante besoek- en stapplekke. Dit lyk ook of daar talle goeie gastehuise en restaurante is."
"Info kantoor is nie baie behulpsaam nie. Dorp se mense is baie vriendelik en dorp is baie skoon."
"Robertson as toeriste-bestemming is uitstekend, veral as jy 'n wynliefhebber is, met die baie wynplase in die omgewing. Ook die natuurskoon is 'n pluspunt."
"Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel."
"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."