Geverifieerde Resensie

Ballito

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 543 resensies.

Ballito

Boulders 310

"Heerlike vakansiebestemming vir oud en jonk."

Ballito

Clarke Bay Beach House

"Very clean and friendly people."

Ballito

Maratea 16

"Dit brei nou baie uit en raak besig, maar steeds mooi plek."

Ballito

La Ballito 302

"Dit was heerlik."

Ballito

19 Casablanca Beach Penthouse

"Daar is baie swemstrande, getypoele waar jy kan snorkel en die winkels is naby met baie goeie verskeidenheid."

Ballito

Sea Escapes

"Ek sal vir seker terugkeer Ballito toe."

Ballito

Sunshowers

"Ons love Ballito! Die weer was fantasties. Ons het die dolfyne daagliks gesien."

Ballito

Prosperita

"Only issue I have is parking near the beach is sometimes near impossible which makes it difficult when you have a pensioner with you who battles to walk long distances. Car guards seem to be drunk most of the time. Ballito council should do something about them."

Salt Rock, Ballito

Salt Break Apartment

"Salt Rock is a great North Coast destination, close to the amenities of Ballito, but far enough from the hustle and bustle!"

Ballito

Le Bezz Guest House

"Beste plek by die kus."

Ballito

La Residence

"Sal weer eerder Noordkus as Suidkus besoek."

Ballito

Sands Beach Breaks Ballito

"Sal dit definitief aanbeveel."

Ballito

305 Manor Gardens

"Lekker kusdorp met baie om te doen en uitstekende restaurante en winkels."

Ballito

Ocean View Penthouse

"Lovely area - lots to do and the beaches are nice. Great restaurants - best food we have had in a long time."

Ballito

Les Palmiers No 8

"Ons weet alles het duur geword, maar Ballito vat dit next level!"

Ballito

La Residence

"Was verbaas oor die aanbod van winkels en malls se groot verskeidenheid en alles ook netjies en modern. Veilige strand met lewensredders en genoeg te sien in die direkte omgewing. 'n Groot dorp met 'n plattelandse gevoel. Heerlike kuier, sal graag weer gaan."

Ballito

Zur See

"Beste seevakansies in Ballito."

Salt Rock, Ballito

33 Chakas Cove

"Beautiful setting, just a bit pricey."

Ballito

Le Bezz Guest House

"Ballito is 'n wonderlike vakansieplek!"

Ballito

Beach Forest Lodge

"Ons was buiteseisoen daar en was verbaas oor hoeveel mense daar was. Dit bly egter 'n uiters aangename vakansiebestemming!"

Ballito

Bermuda 202

"Ballito is fantasties, sal weer kom kuier."

Ballito

La Residence

"Ons het Ballito baie geniet. Die verblyf is ook binne loopafstand van die strand af."

Ballito

B'Lenghi Beach House

"Everything you need in a holiday town."

Ballito

Boulders 303

"Ballito is a lovely area to visit with many things to do for young and old."

Ballito

Family Holiday House

"Ballito het 'n pragtige lang strandfront met 'n houtpaadjie vir lekker stap en bankies om net na die see te kyk. Die strande is redelik skoon en ons het lekker geswem by Willard Beach. Daar is ook 'n groot rotspoel naby die restaurante. Ons het lekker geëet by Nikoz en daar is ook seekosrestaurante. Daar is 'n nuwe groot winkelsentrum by die aansluiting by die N2. King Shaka lughawe is net 20 minute weg."

Ballito

Billfish Apartments

"Februariemaand is baie warm in Ballito."

Ballito

4 Frinton on Sea

"Nice places to visit around Ballito. "

Ballito

Zur See

"For the people who travel with their dogs, there are many restaurants that allow to bring the dogs in. The Galley even has the canine menu."

Ballito

The Boulders 407

"Gunstige weer vir strand en swem in see. Ballito is besig om van 'n klein, rustige vakansiedorpie te ontwikkel na 'n groot, besige omgewing en die vroeër jare se rustigheid van die dorp is besig om af te neem en gejaagde besige dorp te ontwikkel. Goeie omgewing vir jongmense en kuiermense want daar is baie pubs in loopafstand, maar nie veel teetuine of koffiewinkels loopafstand van strand nie."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang