Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.
"Universitas is near the Universitas Hospital and not too far from the CBD. It is out of the hustle and bustle of CBD and gives one quiet surroundings when needed. "
"Rustige woonbuurt. Verkeer is hanteerbaar en daar is veilige gedeeltes vir stap of draf namiddae. "
"Not too bad. Shops and restaurants were a bit hard to find."
"Die stad van rose gaan gebuk onder droogte op die oomblik. Sekere dele in die stad mag gevaarlik wees. So hoor ons by die inwoners."
"Wat vir ons baie gemaklik was is die feit dat hulle gastehuis loopafstand vanaf die winkelsentrum is. Restaurante, apteek, banke asook die Spar ens."
"Obviously a fairly affluent area of Bloemfontein, with lots of overnight accommodation in gated houses and compounds."
"Lank in Bloemfontein gebly en Universitas is 'n goeie woonbuurt."