Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1180 resensies.
"Daar is nog heelwat plekke in en om Worcester wat ek graag sou wou besoek en daarom sal ek definitief weer daarheen gaan. Die dorpie is skoon en netjies en die Botaniese Tuin pragtig!"
"Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig."
"Go out for a drive, the Tankwa-padstal or Inverdoorn are worth a visit."
"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
"I would recommend a visit to the Karoo Botanical Garden to get a glance of our country's flora, beautiful pathways and much more."
Rawsonville, Breederiviervallei
Slanghoek Mountain Resort"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."
"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."
"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."