Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
520 lekke plekke om te bly
Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut en 'n luukse suite met 'n uitsi...
Khaya Clarens bied rustige verblyf en is in ’n stil cul-de-sac in Clarens. Verblyf word in ’n woonstel vir ’n paar...
Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area...
Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligg...
Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte...
Clarens Mountain Sage Self-catering beskik oor 2 eenhede wat apart bespreek kan word in 'n rustige en stil area van...
La Bri is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers e...
Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3....
Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb e...
Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar m...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer