Geverifieerde Resensie

Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 419 resensies.

Durban

Warm Horizon

"Heerlike weer."

La Lucia, Durban

Annie's Self Catering

"Baie naby aan Durban en baie mooi strande met voetslaanpaaie waar mens baie lekker kan stap."

Durban Noord, Durban

Centre Court B&B

"Very close to major routes."

Treasure Beach, Durban

De Oude Meester Guest House

"Treasure beach is nie die skoonste strand nie, maar is stil en blykbaar lekker vir visvang."

Virginia, Durban

Almost Heaven

"Great location!"

Fynnlands, Durban

The Boshoff

"Don’t know much about Fynnlands but if The Boshoff is connected to it than its doing well."

Treasure Beach, Durban

De Oude Meester Guest House

"The area has a great deal of potential but sadly the beaches are dirty and the general environment of Treasure Beach is in need of attention from the local municipality. It is indeed a treasure but needs some polishing to regain its lustre. "

Treasure Beach, Durban

De Oude Meester Guest House

"There is 200 steps to the beach, so it isn't accessible to all. But its secluded from the world makes for the best unspoiled beach. It is close to all the Durban Tourism options, which makes it a nice base to operate from. Definitely worth visiting again."

Malvern, Durban

Bed and Breakfast @ Eves

"Onveilig en beknop. Die paaie is chaoties."

Durban

Warm Horizon

"Awesome."

Virginia, Durban

Virginia Forest Lodge

"Thank you Elsabe for your service. Wonderful hospitality."

Malvern, Durban

Bed and Breakfast @ Eves

"Lovely and quiet area. Everything was at arms length."

Bulwer, Durban

Roseland House

"Naby die hawe."

Durban

Warm Horizon

"Baie lieflike gekuier en almal daar is vriendelik en baie behulpsaam."

Treasure Beach, Durban

De Oude Meester Guest House

"Dis 'n bietjie afgeleë en nie seker of dit veilig is nie, maar ander strande ook redelik naby waar daar restaurante ook is."

Treasure Beach, Durban

De Oude Meester Guest House

"It's a beautiful place to stay in."

La Lucia, Durban

Annie's Self Catering

"Veiligste en mooiste plek naby Durban."

La Lucia, Durban

Annie's Self Catering

"Ek het regtig net oorgeslaap. Was vinnig by La Lucia Mall om iets te koop. Dit was baie naby en het alles gehad wat ek gesoek het."

Morningside, Durban

Sommersby Bed & Breakfast

"A beautiful place, easy to drive."

Ocean View, Durban

Silver Tides Seaside Accommodation

"Will definitely return to Silver Tides and highly recommend staying there."

La Lucia, Durban

Annie's Self Catering

"Baie many die groot mall."

Brighton Beach, Durban

Ocean Blue Guesthouse

"Skoon, stil en baie aangenaam."

Glen Ashley, Durban

La Lucia BnB

"Ver van die strand af, maar geen probleem vir besigheidsdoeleindes."

Umgeni Park, Durban

Collards B&B

"Ver van strande, maar baie rustig."

Durban SSB, Durban

Blue Waters Hotel

"As jy wegbly van die swak areas is dit baie veilig daar. Die polisie is deurlopend teenwoordig en daar is baie om te doen."

Durban

Warm Horizon

"Die dorp het baie verander en vervalle geraak na al die jare, maar uShaka is baie nice. "

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang