Resensies van Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 3425 resensies.
Marina K. - 14th April 2021
staying in Krugersdorp, Gauteng
Waarde vir geld in terme van afstand van Pretoria/Johannesburg. Baie aantrekkingspunte wat naby mekaar geleë is.
Henna N. - 13th April 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Pretoria is meer vir trou venues en dinge soos dit geskik, sal dit nie as ’n toeristebestemming klassifeer nie (hang af van waar).
Carl G. - 12th April 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Pretoria is not my most favorite place, but my grandkids are there.
Frikkie G. - 6th April 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Ligging uitstekend, soveel om te doen en sien.
Louise S. - 6th April 2021
staying in Gauteng
If you live in Johannesburg, it’s perfect for quick getaway.
Natalee S. - 6th April 2021
staying in Heidelberg, Gauteng
Sal enige tyd weer terug gaan.
Nellie S. - 6th April 2021
staying in Hekpoort, Gauteng
Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!
Lesedi M. - 5th April 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Five star
Classin P. - 1st April 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Too busy but great.
Gloria M. - 31st March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Will definitely go back.
Sanie N. - 26th March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Nice place to visit again.
Carl B. - 26th March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Great shopping. Horrible traffic.
Michele W. - 23rd March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Nog altyd een van my gunsteling stede om te besoek.
Martinette M. - 23rd March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Nie gedink Johannesburg-area is so rustig en veilig nie. Heerlike omliggende restaurante en kuierplekkies.
Rouvé D. - 22nd March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Ons het dit nog nooit oorweeg as vakansiebestemming nie.
Dawid C. - 22nd March 2021
staying in Heidelberg, Gauteng
Die indiese restaurant was ‘n verassing met die gebou self uit ‘n lang verlede era en die voedsek eg indies tradisioneel. Smaaklik voorberei en vriendelije diens daarby.
Werner R. - 22nd March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Verkeer beter as in JHB.
Sumarie B. - 22nd March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Baie besig.
Shereen P. - 16th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
A very busy place.
Bianca K. - 16th March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Fabulous stay. Loved the pool and everything we need was there. Would definitely go back there for a longer stay.
Nicolette W. - 15th March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Johannesburg is bietjie besig vir my.
Johan B. - 14th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Daar groot geword. Goeie memories!
Enid K. - 13th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Baie besienswaardighede as jy tyd het.
Sonja P. - 13th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Voel baie tuis daar.
Chadwick S. - 12th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Everything is close by.
Daleen B. - 12th March 2021
staying in Heidelberg, Gauteng
Baie mooi landelike omgewing. Natuurskoon.
Leonie D. - 11th March 2021
staying in Leeuwkloof Valley, Gauteng
Grasvelde en sonsondergang met wilde-dieregeluide sal ek nooit ooit vergeet nie.
Ina G. - 9th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Altyd lekker om van die plaas af ‘n naweek daar deur te bring ter wille van die winkels, restaurante, kwekerye en vermaak.
Bert P. - 9th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Self lank in Pretoria gewoon en altyd lekker om die stad te besoek.
Hendrik S. - 9th March 2021
staying in Dinokeng, Gauteng
Need to have more attractions and activities.
Charlotte P. - 9th March 2021
staying in Heidelberg, Gauteng
Clean town.
Nicolette K. - 9th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Maklike bereikbaarheid as gevolg van snelweë. E-tol is egter 'n probleem aangesien daar geen bemanning is by die plekke om te betaal nie.
Charlize V. - 9th March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Dis so groot, dis moeilik om aan gewoond te raak!
Makuntle T. - 9th March 2021
staying in Johannesburg, Gauteng
Satisfied.
Lynette K. - 8th March 2021
staying in Cullinan, Gauteng
Restaurants close very early.
Jolande H. - 8th March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Ons gaan gewoonlik vir besigheid, maar daar is genoeg vermaak as mens sou wou langer vertoef.
Tracey C. - 8th March 2021
staying in Vaal Marina, Gauteng
Very safe.
Emmanuel M. - 2nd March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Quiet place and have piece of mind.
Vicky R. - 1st March 2021
staying in Heidelberg, Gauteng
Not much to do, but great scenery.
Peter L. - 1st March 2021
staying in Pretoria, Gauteng
Taxi's is ’n probleem. Geen respek vir ander padverbruikers nie. Sommige dele van Pretoria voel baie onveilig. Ons het veilig gevoel waar ons gebly het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za