Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 745 resensies.

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Die Jeffreysbaaiers is baie vriendelik en lief vir hul honde!"

Jeffreysbaai

28Kabeljauws

"Ek love Jeffreysbaai - enige plek waar ek naby die see is. Die beach is my happy place, away from home."

Jeffreysbaai

Dio Dell 'Amore

"Wonderful place to enjoy a perfect family holiday. We didn't drive to a lot of places because what I needed was just in front of me. The restaurants we visited, the food was exquisite. Thank you."

Jeffreysbaai

Oceanview 1 Flat

"Wonderlike plek om vakansie te hou."

Jeffreysbaai

At Home on the Beach

"Heerlike kos by Vismandjie, Kospot en Gisters Koffie Shop! Goeie waarde vir geld en die beste vis en calamari in die land!"

Jeffreysbaai

The Astons No. 3

"Dit was ons derde vakansie in Jeffreys en vir seker nie die laaste nie."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Een van ons heerlikste en gunsteling-plekke om te besoek."

Jeffreysbaai

Avalon 3

"Alles voel so binne loopafstand. Die mooiste strand en atmosfeer."

Jeffreysbaai

@ Home JBay

"A peaceful coastal city. Well worth visiting."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"It was great."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Dit is my plek, lekker om te gaan ontspan."

Jeffreysbaai

Mike Heroldt 28

"Die dorp is besig om vinnig agteruit te gaan."

Jeffreysbaai

Timoak

"Dis 'n pragtige kusdorp om te besoek en die Kosmandjie en Ninas het heerlike etes, veral visgeregte, vars uit die see."

Jeffreysbaai

FlipFlops and TreeTops

"Absoluut 'n pragtige plek. Maak net seker in toekoms deur vrae te vra, om regte verblyf te kies. Ek was jare gelede 'n streeksbestuurder vir 'n groot maatskappy, en het Jeffreys altyd my basis gemaak om in daardie gebied te werk. Baie goeie besighede ook in Jeffreys."

Jeffreysbaai

Paradise Self-Catering Units

"Mense is baie vriendelik."

Jeffreysbaai

Diaz Views

"It was great to see police and security companies doing the rounds. Beaches and ablution blocks beautifully clean. Keep it up J-bay!"

Jeffreysbaai

Tiptol Couple's Retreat

"Vriendelike mense! Baie lekker gekuier. Heerlike roomys geëet by die roomysplekkie by die Skulpiemuseum."

Jeffreysbaai

Waterkant 2

"Baie mooi plekkie."

Jeffreysbaai

Abaco

"Dis my gunsteling vakansie-bestemming, propvol klein snuffelwinkels en puik eetplekke. Die natuurskoon is pragtig."

Jeffreysbaai

The Sparrow's Nest

"Fantastic place. Lots to do! Friendly people."

Jeffreysbaai

The Canals 05

"Aangename herinneringe."

Jeffreysbaai

On the Beach Guest House and Suites

"'n Baie mooi en skoon dorp. Indrukwekkend!"

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Was net 'n bietjie teleurgesteld dat die supermarkte al 7uur toe gemaak het, want ons het net na 7 die aand ingeklok."

Jeffreysbaai

Oceanview 1 Flat

"Always enjoy Jeffrey's weather and beach."

Jeffreysbaai

Hummingbird 23 Houtboschbay

"Eerste keer wat ons in Jeffreys vakansie hou. Dit het vir seker op ons gegroei. Was geskok oor die informele area waardeur mens moet ry om by ons verblyf uit te kom. Dis regtig die enigste negatiewe ding. Ons het probeer om soveel moontlik restaurante te verken, Infood, Walskipper en Kitchen Window was die wenners. Ons is fynproewers met hoë standaarde, maar hulle kos en pryse is uitstekend."

Jeffreysbaai

Marina Martinique B&B

"J-Bay's the best!"

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang