Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1352 resensies.

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Kingston Place 08

"Idilliese vakansiebestemming, veilig, vriendelik. Lieflike uitkyke op die meer. "

Wavecrest, Jeffreysbaai

105 @ Boneyard

"Gerieflik en naby winkels geleë."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Améri Place

"Behalwe die baie swak toestand van die paaie, is dit 'n baie netjiese en skoon woonbuurt."

Jeffreysbaai

Anchor Inn Jbay

"Die paaie is in 'n walglike toestand, kan gerus daaraan aandag gee."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

12 Claptons Marina Martinique

"Marina Martinique absoluut perfekte wegbreek. "

Wavecrest, Jeffreysbaai

The Beach House

"Wonderlik geleë vir die branderplankryers."

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"Die mense en als is fantasties en behulpsaam."

Jeffreysbaai

Seester Strandhuis

"Baie mooi plek buite seisoen. Ek dink dit kan nogal besig wees in seisoen. Bietjie winderigheid beleef, maar 'n baie mooi Oos-Kaapse vakansiebestemming."

Jeffreysbaai

17 on Periwinkle

"We enjoyed our stay and would go back to explore all the other interesting places."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Marina Martinique 1297

"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"Perfekte vakansiedorp vir enige ouderdom groep."

Jeffreysbaai

58 The View

"Jeffreysbaai is 'n tuiste en dis altyd lekker om terug huis toe te gaan."

Jeffreysbaai

17 on Periwinkle

"Strate was tydens ons besoek in 'n baie slegte toestand, andersins is dit 'n pragtige kusdorp."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Watersideliving - Blues Bay 16

"Dis 'n onverwagse paradys. Ons het 'n nuwe kant van Jeffreys ontdek. Wow, ons asems is weggeslaan!"

Jeffreysbaai

17 on Periwinkle

"Baie gerieflik en naby alles."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Boekenhout

"Ek dink hy is gerieflik geleë, so in die middel van als."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

La Caribe 42

"Pragtig en prentjiemooi."

Jeffreysbaai

Blue Horizon Bay Woonstel

"Lekker rondgeloop en alles was baie sentraal geleë."

Jeffreysbaai

Madiolyn

"Dit was die moeite werd."

Jeffreysbaai

17 on Periwinkle

"Jeffreysbaai is 'n uitstekende vakansiedorp. "

Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Dis 'n lekker stil en rustige area"

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Marina Martinique

"Almal was vriendelik met ons gewees. Ons het 'n fantastiese naweek gehad."

Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Mooi en naby die see. Jy hoor hom heerlik ruis."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem