Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4812 reviews.

Simon's Town, Cape Town

Simonsberg Heights

"Simonstad is 'n juweel. Dit is 'n oulike dorp met lekker winkels en pragtige strande. By Boulder Beach kan jy heeldag op die strand lê en pikkewyne bekyk. Dit was 'n heerlike ervaring. Sal graag weer Simonstad besoek."

Van Riebeeckstrand, Cape Town

8 on Penguin

"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."

Kalk Bay, Cape Town

Chartfield Guesthouse

"Asemrowende uitsig en rustigheid."

Bloubergstrand, Cape Town

G1 Infinity

"Een van die mooiste plekke in SA. "

Van Riebeeckstrand, Cape Town

Listen to the Waves

"Rustig en veilige verblyf."

Green Point, Cape Town

A Sunflower Stop

"Daar is so baie plekke om te sien en so baie om te doen en Groenpunt is in die middel van dit alles! "

Durbanville, Cape Town

The Garden Cottage

"Baie mooi netjies plek met mooi wynplase."

Table View, Cape Town

Awali Lodge

"Het pragtige strande binne 'n kort afstand met lekker en veilige aftrekplekke om Tafelberg, die see, en in die verte Robbeneiland te kan besigtig. Baie lekker eetplekke ook wat oor die see uitkyk. "

Simon's Town, Cape Town

Simonsberg

"Pragtige ou geboue. Rustige atmosfeer. Nie so gejaagd soos van die ander stranddorpies nie, baie om te sien - alhoewel die loadshedding ons museumplanne in die wiele gery het. "

Avondale, Cape Town

Tranquility

"Dit is sentraal geleë jy kan enige kant toe beweeg na die see of die wynlande is elk 20 tot 30 min weg."

Edgemead, Cape Town

Lemon Tree Cottage

"Juweel van 'n plek."

Strand, Cape Town

Romilly Holiday Apartment

"Lovely place to enjoy holiday."

Strand, Cape Town

Loch'nest

"We love Strand as a holiday destination!"

Bellville, Cape Town

Cape Goodness

"Enige plek in die Kaap is beautiful."

Green Point, Cape Town

Altona Lodge

"Baie mooi, veilige omgewing en naby aan alles."

Durbanville, Cape Town

Dark Chocolate Superior Guest House

"Naby aan verskeie skole en sportfasiliteite."

Brackenfell, Cape Town

Amru Guesthouse

"Brackenfell is nie een toeristebestemming nie, maar vir toeriste die ligging is baie goed omdat dit nie ver is van toeristebestemming in Stellenbosch en Kaapstad."

Fish Hoek, Cape Town

Salop House

"Pragtige klein dorpie met die lekkerste kos en mooiste plekke om te sien."

Flamingo Vlei, Cape Town

Cape Oasis Guesthouse

"Excellent. Close to the malls and beach. Really enjoyed the stay at the guesthouse."

Strand, Cape Town

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Strand is fantasties en naby alle besienswaardighede."

Three Anchor Bay, Cape Town

Green Point Self-Catering Studio

"Pragtige omgewing, genoeg veilige staproetes."

Edgemead, Cape Town

Lemon Tree Cottage

"Lovely quiet suburb. Very safe. "

Duynefontein, Cape Town

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."

Page
Page 124 - Showing 3691 to 3720
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers