Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

The Paragon 317

"It's a great city."

Kaapstad

Lagoon Beach 231

"Die hawelose mense wat op enige oop spasie 'n tentjie opslaan lyk asof dit in 'n probleem vir die stad kan ontaard."

Kaapstad

Sunny South Views

"Kyk vorentoe om in die somer te kuier."

Kaapstad

1402 Ocean View

"Beste plek."

Kaapstad

The Willow

"Fantasties"

Kaapstad

De Keurboom Guesthouse

"Beste in die land. Ervaar elke keer iets nuuts of bykomende roetes wat gewilde bestemmings maklik toegangbaar maak."

Kaapstad

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Previously we stayed in Sea Point and Gardens in Cape town but the traffic and noise is not something I enjoy."

Kaapstad

Authentic Cape Town Apartment near the Silo District

"MyCity-busdiens is goed. Ons het nie ’n kar gehad nie, maar ons kon met gemak by baie plekke uitkom."

Kaapstad

Sylvan Park Garden Apartments

"Visit the beach, mountains and wine farms."

Kaapstad

Waves Edge Apartment

"Keep up the awesomeness!"

Kaapstad

Idle Winds

"Ek en my gesin is baie lief vir die Weskus, maar Kaapstad het die naweek een van ons gunsteling plekke geword."

Kaapstad

Sunflower and Moonflower

"My hartsplek, sal enige tyd Kaapstad besoek. Ek is van Pretoria."

Kaapstad

Sharon's House

"All over great city."

Kaapstad

Planet Africa Unit 31

"Die verkeer is erg, maar het beslis hierdie keer die verkeer gewoond geraak."

Kaapstad

Kaapzicht

"Spectacular views."

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Is verskriklik hoe die sypaadjies met Haweloses gesaai is!"

Kaapstad

Vergenoegd

"Baie lief vir die Kaap."

Kaapstad

Ocean View Unit @ Strand

"Strand/Gordonsbaai is ’n moet."

Kaapstad

Warwick Place Blouberg

"Ek love die stad wens ek kom langer kuier!"

Kaapstad

Kumoya

"Ons woon lekker in Pretoria en is mal oor Umhlanga, maar sal die Kaapstad-omgewing as tydelike of permanente verblyfplek enige tyd aanbeveel."

Kaapstad

Beach Road Accommodation

"Love die hele Wes-Kaap en kus."

Kaapstad

29 1st Crescent

"Goeie plek om vakansie te hou!"

Kaapstad

35 on First

"Verkeer is 'n probleem."

Kaapstad

Goblin's Mead

"Best city in South Africa!"

Kaapstad

Blomvlei Garden Cottage

"Die Kaap praat met ons harte!"

Kaapstad

Vlei Lofts B&B

"Baie gelukkig met die ondervinding."

Kaapstad

Waterways

"Best ever!"

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem