Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11256 resensies.
"Daar is besienswaardighede, maar dit moet bemark word. Inligtingstukke behoort in die kamers van gastehuise beskikbaar te wees."
"Dorpie is mooi skoon. Strate kort so bietjie instandhouding, maar dit is die ideale halfweghuis vir reisigers."
"Die dorp se stemming bring rustigheid en nostalgie mee. Heerlike rusplek op die lang pad tussen die noorde en die suide."
"Colesberg bied heerlike restaurante, vriendelike diens en kos eie aan die streek."
"Nie veel wat in Middelburg gebeur nie en ook nie veel aandete- en ontbyt-opsies in dorp nie. "
"Alles kan in 'n dag gesien en besoek word. Nie 'n plek waar mens langer as een dag sal wil oorbly nie."
"Ons was stomgeslaan oor die besonderse mooi skole! Dis 'n mooi, skoon dorp."
"Charming, quaint historic town. Lots to see and do. Would love to come back for a longer stay."
"Dit is regtig 'n ou plattelandse dorpie met baie ou kerke en geboue met huise."
"It's more of a stopover destination, not a travel destination. Not much to see and do besides the dam."
"A small town of friendly folk, quaint houses and shops. The Yesterday Today and Tomorrow restaurant was great value and delicious burgers!"
"Stil, was werklik spesiaal die jaar met al die reën is dit groen-groen met plasse water."
"Was nou vir die eerste keer deur die Karoo vir 'n roadtrip en sal dit weer doen!"