Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Calypso Beach (20)
Myburgh Park (41)
Olifantskop (5)
Skiathos (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (290)
B&Bs (4)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (256)

Resensies van Langebaan

4.6 / 5  
volgens 899 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 899 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Gastehuise

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Die gastehuis is sentraal in die welbekende Langebaan Country Club-area en binne loopafstand van die Country Club Gholfbaan geleë. Dié sonderlinge strandmeerdorp...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis is in Langebaan aan die Weskus. Verblyf is beskikbaar in 4 ruim en goed to...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf die strandmeer. Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapple...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

[email protected] is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die besienswaardighe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge reg teen die Langebaan-strandmeer geleë - 'n uiters gesogte ligging! Met net 'n plankpaadjie as grens tussen jou en die see en 'n paar houttrappies tot by die strandmeer met pragtige skulpies w...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan

Due South Guest House bied verblyf in woonstelle in Langebaan. Ons bied ook seiljag- en bootvaarte en is 'n gerieflike oorslaapplek vir gaste wat besienswaardighede in die omgewing wil verken. Daar is 4 woonstelle....

Vanaf
R1 438
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied die perfekte wegbreekplek. Kom bly, ontspan, skop jou skoene uit en geniet die rus wat Langebaan bie...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf is in 2 s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Langebaan

The Quiver Tree is op 'n kleinhoewe wat 5 hektaar beslaan en bied 'n uitsig op die Sederberge en die Weskus-strandveld. Die verblyf is ideaal vir paartjies op soek is na 'n ontspanne wegbreek, daarom word geen kinde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Langebaan gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Langebaan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Langebaan akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]