Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

LekkeSlaap

  • Lekke Pryse
  • Lekke Veilig
  • Lekke Opsies

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Orden Volgens Prys:



Filter Volgens Tipe:









Filter Volgens Fasiliteit:










Filter Volgens Stergradering:






Kaart

Nabygeleë Streke

Resensies van Langebaan

4.5 / 5  
volgens 53 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 53 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Selfsorg-eenhede

Welkom by die Langebaan selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Langebaan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Langebaan akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Voorstede
Mykonos (36)Calypso Beach (8)Longacres Country Estate (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (124)B&Bs (5)Hotelle (3)Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (108)

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 107 opsies
Vanaf R650
per eenheid, vir 2
Selfsorg in Langebaan

Lagoonside@77 is minder as 50 m van die pragtige strandmeer en het 'n uitstekende ligging. Die strand is ook net om die hoek! Ons het 2 privaat selfsorg-eenhede (1 en 2). Daar is ook 1 rugsakreisigerskaravaan besk...

Vanaf R780
per eenheid, vir 5
Selfsorg in Langebaan

Langebaan is 'n gewilde vakansiedorp wat ongeveer 120 km noord van Kaapstad, aan die Suid-Afrikaanse Weskus, geleë is. Die dorp lê op die oewer van die idilliese Langebaan strandmeer. Die pragtige Weskus-dorp bie...

Vanaf R625
per eenheid, vir 6
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 447 is 'n selfsorg-eenheid in Club Mykonos, die oord in Langebaan wat volgens 'n Griekse styl ontwerp is. Laat die suisende klank van die see jou aan die slaap sus en word wakker met die water net buite jou v...

Vanaf R950
per eenheid, vir 6
Selfsorg in Langebaan

Malgas Villa is 'n selfsorghuis in die middel van Langebaan in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat opsoek is na gerieflike akkommodasie en rus naby die aksie. Akkommodasie in die huis best...

Vanaf R695
per eenheid, vir 4
Selfsorg in Langebaan

At Padroa 23 is 'n luukse selfsorgeenheid vir 4 gaste. Ons is in Langebaan geleë, stapafstand van winkels en die strand af. Geleë in 'n veilige omgewing met parkeerplek vir een voertuig en met slaapplek vir 4 gas...

Vanaf R350
per persoon
Selfsorg in Langebaan

Daar is twee volledig toegeruste, selfsorg eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed en slaapbank vir kinders. Die eenhede kan twee tot vier gaste huisves, en bied lieflike lagoon-uitsigte. Die eenhede het braaigeriewe...

Vanaf R750
per eenheid, vir 4
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Malindila bied 'n moderne, volledig toegeruste woonstel en suite in Paradise Beach met panoramiese uitsigte oor Langebaan se strandmeer en Saldanhabaai. Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders...

Vanaf R600
per eenheid, vir 6
Selfsorg in Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat is 'n gerieflike, huislike eenheid in Langebaan, 'n gewilde kusdorpie met baie aktiwiteite vir oud en jonk. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers (met slaapplek vir 4 volwassenes en ...

Vanaf R600
per eenheid, vir 4
Selfsorg in Langebaan

Flamingo Park A2 is 'n grondvlak-woonstel met 2 slaapkamers in 'n veiligheidskompleks in Langebaan, net 100 m van die strandmeer af! Hierdie woonstel is goed toegerus en het 'n sit- en eetkamer en 'n volledig toege...

Vanaf R1150
per eenheid, vir 4
Selfsorg in Langebaan

Flamingo @ the Beach Apartment is 'n hoek-eenheid in die gewilde Flamingo Park Kompleks in Langebaan. Dit is 'n veilige kompleks, net 100 m vanaf Langebaan se strandmeer aan die Weskus. Die woonstel het slaapplek vi...

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...