Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.

Clarens, Malotiroete

Upper House

"Fantastiese vakansiebestemming."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Een van my gunsteling Oos-Vrystaat bestemmings - baie minder "touristy" as Clarens."

Clarens, Malotiroete

Jovali

"Kuns, kos, bier, koffie, aktiwiteite ... ons sal weer teruggaan."

Clarens, Malotiroete

De Ark Mountain Lodge

"Goeie toeristebestemming."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Altyd lekker om daar te kom kuier. Begin uit sy nate bars."

Clarens, Malotiroete

Zwartmodder

"Nice spot, but better when it's not a long weekend, otherwise you join the rest of Gauteng there :)"

Ladybrand, Malotiroete

Twin Oaks Guest Farm

"Die ontbyt by Living Life by die ou stasie is baie, baie goed!"

Clarens, Malotiroete

Sweetie Pie Cottage

"Will be back in June!"

Clarens, Malotiroete

Paddocks 6

"Gaan beslis Clarens meer besoek."

Clarens, Malotiroete

Hilltops

"Heerlike wegbreek kuier in die Oos-Vrystaat."

Clarens, Malotiroete

Periwinkle Blue

"Was al baie daar en sal weer gaan. Rustige omgewing."

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Netjiese en skoon dorp. Vriendelike en hulpvaardige winkelassistente. Pragtige natuurskoon."

Clarens, Malotiroete

Collett House

"Clarens is 'n plekkie wat mens net moet beleef. Daar is soveel kunsgallerye en klein winkeltjies dat mens 2 tot 3 dae nodig het om alles te sien. Golden Gate naby Clarens is asemrowend mooi en 'n reis deur die Vrystaat met die rustigheid van sonneblomlande, mielielande, beeste wat rustig wei en windpompe maak die prentjiemooi plek 'n lafenis vir die siel. Net die regte medisyne vir enige iemand wat moeg word vir die lewe in die stad, en 'n bonus dat die net 3,5 ure van Johannesburg af is. "

Clarens, Malotiroete

278 on Main

"Clarens is lovely and clean and such a safe town, and so much to do and see. Best restaurants with such great variety to choose from. "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorpie, sal beslis weer gaan."

Clarens, Malotiroete

Sweetie Pie Cottage

"Baie nice dorp, gawe mense. Was baie lekker, en sal vir seker weer draai daar."

Clarens, Malotiroete

235 @ Clarens

"'n Ware juweel in die hartjie van die beeldskone Vrystaat!"

Ficksburg, Malotiroete

Bella Rosa Guest House

"Ek het daar groot geword. Baie sentraal geleë."

Clarens, Malotiroete

The Attic & Below

"Die dorp is rustig en skoon, mense is baie gasvry."

Ladybrand, Malotiroete

Cranberry Cottage

"Behalwe vir die slaggate in die pad is dit 'n baie mooi dorpie met mooi ou huise."

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Selfoon- en internetontvangs is baie swak. "

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Baie oulike dorpie."

Clarens, Malotiroete

Paddocks 6

"Clarens is 'n baie rustige dorpie, lekker om rond te loop, kuns is fantasties. Mense is vriendelik."

Ladybrand, Malotiroete

17 On Beeton

"Die paaie in die dorp kort aandag."

Clarens, Malotiroete

By the Way Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met die mooiste goedjies om te koop! "

Ladybrand, Malotiroete

Twin Oaks Guest Farm

"Die natuurskoon is pragtig en Lesotho is binne bereik."

Clarens, Malotiroete

Larola Terraces

"Dit is 'n heerlike kuierplek."

Blad
Blad 154 - Wys 4591 tot 4620
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem