Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (114)
Manaba (136)
Margate Beach (163)
St Michael's-on-Sea (43)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1017)
B&Bs (10)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (995)

Resensies van Margate

4.4 / 5  
volgens 753 resensies
Lees regte resensies van Margate van 753 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Gastehuise

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ramsgate, Margate

Casa Charmois bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Ramsgate op KwaZulu-Natal se suidkus. Dié gastehuis is in 'n tuin met 'n swembad en net 2,6 km vanaf Ramsgate se strand. Die verblyf word in 6 en suite-gast...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lawrence Rocks, Margate

Beachcomber Bay is 'n mediterreense-styl gastehuis wat versier is in 'n Afrika-tema. Dit is op die grens van Margate en Ramsgate geleë met 'n uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Hierdie rustige ligging is minder as...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Margate

The Homestead is 'n eksklusiewe en gesogte gastehuis in die pragtige kusdorp, Margate, op die grens van Ramsgate. Ons hartlike atmosfeer en vriendelike personeel sal jou sommer met die intrapslag laat tuis voel. The...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Margate

His Grace Guest House bied gastekamers naby Margate. Die perseel is naby die Hibiscus mall en Margate se hoofstrand. Daar is 4 gastekamers om van te kies. Elke kamer het 'n dubbelbed, 2 van die kamers het 'n en su...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Margate

Royal Windsor is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die perseel is ideaal geleë net 5 minute se ry vanaf die strand, Hibiscus Mall en ander besienswaardighede. Dié ten volle gemeubileerde woon...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uvongo, Margate

Stephward Estate is op 4 hektaar van die Botaniese Tuine geleë, weg van al die skare wat die vakansieseisoen meebring! Dit is platteland by die see, slegs 1,5 km van die bekende Uvongo Falls en strand, en tussen Ma...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Margate

Albatros Guest House is stapafstand van die strand en die gonsende dorpie met al sy restaurante en winkels af. Dié spoggerige gastehuis is in die middel van die gewilde Gholfkus en bied luukse akkommodasie en uitst...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate, Margate

Ramsgate Guest House staan op 'n heuwel oorkant die strand in die hartjie van Ramsgate. Die gastehuis bied asemrowende uitsigte uit elke kamer en daar is 'n uitkykdek waarop jy kan staan en kyk hoe die walvisse en d...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Margate

Treetops Lodge bied gerieflike kamers wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied in Margate. Gaste kan kies tussen kamers met 'n uitsig oor die luukse tuin of oor die swembad. Die kamers is op die grondverdieping of eers...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 1010 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Margate

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

eMpoza Seaview Guesthouse bied B&B-verblyf in Ramsgate, 'n klein dorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dié gastehuis is die ideale basis om die area se subtropiese woude, goue strande en die warm Indiese Osea...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southbroom, KwaZulu-Natal

Hierdie gerieflike en moderne gastehuis het 6 en suite-dubbelkamers, elk met 'n privaat ingang, ruim privaat stoep, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 100% perkallinne, lugversorging. waaiers, TV,...


Gastehuise binne 50 km vanaf Margate

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southbroom, KwaZulu-Natal

Tropical Paradise bied gastehuisverblyf op die eienaar se perseel in Southbroom, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié dorpie spog met 4 km se strandfront reg op die Indiese Oseaan en die kuswoud in die geweste is deu...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Royston Hall is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis met 'n Superieure Gradering van die AA Toerismegraderingsraad en dis gelys as 'n huis van met historiese belang deur die Geskiedkundige Raad. Die huis is weggest...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Beach House skuil in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n ouwêreldse kusdorpie naby Port Edward. Die area is tussen die warm Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se heuwels, en bied 'n oormaat warm sand, natuurrese...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R471
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

23 Ambleside is 'n gastehuis in Umtentweni, Port Shepstone, wat deur die eienaar bedryf word. Dié vakansiehuis is vir selfsorg- of B&B-verblyf. 23 Ambleside is 40 m vanaf die strand geleë en is ry-afstand vanaf wi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sea Park, KwaZulu-Natal

Xanadu Guest House bied gerieflike, skoon selfsorgverblyf in 2 ruim tuin-chalets en 'n dubbel suite wat in die rustige vakansiedorpie, Southport, net 10 km noord van Port Shepstone geleë is. Ons verblyf word aange...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Dieu Donnee River Lodge is ideaal geleë op die R102 in Southport, net 7 km noord van Port Shepstone op die hoofweg tussen Oos-Londen en Durban. Dit is ideaal vir oordeelkundige sake-, sport- en vakansiereisigers wa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Guest Farm is op 'n pragtige plaas, 35 km vanaf Port Shepstone in KwaZulu-Natal. Die plaas het 'n verskeidenheid diere en 'n asemrowende uitsig op die kloof en oor die Mzinkulwana-rivier. Daar is 3 loss...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Three Hills, KwaZulu-Natal

Ku-Boboyi River Lodge is in Leisure Bay aan die Suidkus met sy lieflike Blouvlagstrande geleë. Die area bied oorgenoeg doendinge en toere vir waaghalse en avonturiers. Ku-Boboyi River Lodge skuil bo-op 'n pragtige ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rockview Guest House is 'n gerieflike gastehuis met lieflike see-uitsigte vanuit die slaapkamers, net 80 m van die see af. Die verblyf beskik oor 2 kamers wat nie na die see gerig is nie, 2 kamers op die grondverd...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Margate gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za