Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Lawrence Rocks (123)
Manaba (152)
St Michael's-on-Sea (59)
Windsor-on-Sea (11)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1140)
B&Bs (9)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (1114)

Resensies van Margate

4.5 / 5  
volgens 965 resensies
Lees regte resensies van Margate van 965 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Lodges

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Southbroom, Margate

Laughing Gecko Lodge bied 'n rustige wegbreekplek in Southbroom, 'n kusdorpie langs die suidkus. Die omgewing is 'n subtropiese paradys met woude, strande, warm Indiese Oseaan-water, en sonskyn. Dié gastehuis bie...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Lodge in Lawrence Rocks, Margate

Villa del Sol is in 'n afgesonderde deel van Margate geleë en is stapafstand van die middedorp af. Verblyf word gebied in 9 identiese eenhede. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkame...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Margate

Shelly Beach Lodge is 8 km noord van Margate geleë, teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die lodge is ongeveer 500 m van Shelly Centre af, waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante sal vind. Shelly Bea...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 1133 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Margate

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Gracelands Beach Lodge is naby die strand in Ramsgate geleë. Dié Suidkus-dorpie is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende strande kan verken en bied natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat. Dié gastehu...


Lodges binne 50 km vanaf Margate

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oslo Beach, Port Shepstone

Baytide Lodge is in Oslo Beach en is naby die strand. Dié eenhede is gerieflik vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 3 eenhede met see-uitsigte. Eenheid 1A en 1B bied verblyf aan 2 gaste wat ideaal is vir...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR240
R216
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidkus, KwaZulu-Natal

Misty Creek Adventure Camps is 'n erfenisgebied wat deur Sweedse Sendelinge in die laat 1800's opgerig is en dis 800 m vanaf die pragtige Oribi Gorge Natuurreservaat op die N2. Dis 15 minute se ry vanaf Port Shepsto...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sea Park, KwaZulu-Natal

Die oord spog met 'n vol à la carte restaurant vir die familie. Buitemuurse geriewe sluit die pragtige swembad met 'n uitsig oor die strandmeer, 'n trampolien vir die kinders, en 'n 18-putjie mini-gholfbaan in. Ons...

Vanaf
R3 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidkus, KwaZulu-Natal

The Gorge Private Game Lodge and Spa is 'n bekroonde boetieklodge wat deur die eienaar bestuur word in 'n ongerepte en malaria-vrye deel van KwaZulu-Natal se Suidkus, naamlik die majestueuse Oribi Gorge. Dit is net ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR460
R322
per nag (plek vir 2)
Lodge in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Zizi Lodge is in die kusdorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié dorpie het ongerepte strande, pragtige subtropiese plantegroei, fantastiese gholfbane en 'n verskeidenheid watersportgeleenthede. ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Dié lodge is aan die oewer van die Umtamvunarivier, langs 'n natuurreservaat geleë. Aangesien dit 'n baie gewilde strandtroue-ligging aan die Suidkus is, is die tuine, privaat strand en verskeie dekke en swembad-a...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Margate lodges blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale lodge akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za