Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Lawrence Rocks (123)
Manaba (152)
St Michael's-on-Sea (59)
Windsor-on-Sea (11)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1140)
B&Bs (9)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (1114)

Resensies van Margate

4.5 / 5  
volgens 965 resensies
Lees regte resensies van Margate van 965 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Selfsorg-eenhede

1098 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en 'n waterval net om die draai van die huis af. Ons is ook stapafstand van...

SPAAR 30%
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Sea-Spray Cottages is gerieflike gesinskothuise in Margate, KwaZulu-Natal. Die akkommodasie is perfek vir paartjies, vriende of gesinne wat graag gerieflik wil wegbreek, maar steeds naby aan die opwinding wil wees. ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR785
R471
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Jakaranda woonstel 8 is ‘n pragtige woonstel met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is 200 m vanaf Uvongo-strand en 100 m vanaf die strandfront...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba, Margate

Del Este 5 ’n ruim en lugtige selfsorg-woonstel ideaal in die veilige Del Este-kompleks geleë, in die gewilde vakansiedorp Manaba in Uvongo. Dié deel van die Hibiscuskus bied vars seebriese, ’n ongerepte natuu...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Margate

39 on Marine is 'n vakansiewoonstel en bied verblyf aan gaste in Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp bied reisigers die ideale bestemming vanwaar die Suidkus kan verken word wat bekend i...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Villa Homestead House is 'n beeldskone tuiste op die hoofduin (Larence Rocks) met 'n uitsig oor die bekoorlike dorpie Margate. Margate is aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë en is alombekend vir sy beeldskone strand...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Lekkerbly is in 'n stil woonbuurt in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is net enkele minute van Ramsgate, Uvongo, Margate, Manaba en St Michael's se bekende swemstrande af. Hierdie selfsorg-eenh...

Vanaf
R403
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Anthurium 788 skuil in Ramsgate, 'n unieke dorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Anthurium 788 het slaapplek vir 8 gaste in 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is op die boonste vloer en het slaapplek vir 6 g...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Calamari 9 is 'n selfsorgwoonstel teen die see op 'n pragtige stukkie van Ramsgate se Noordstrand. Dié vakansiewoonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see. Gaste kan direk van die veranda af na d...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Laguna La Crete het nou gratis WiFi, DStv en 'n uitsig oor Uvongo-strand en -strandmeer. Dié eenheid is onlangs opgeknap en geteël, en spog nou met marmerwerksblaaie in die kombuis, badkamer en op die balkon. Dis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Margate selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za