Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (5)
Fairview (1)
Hartenbos (143)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (16)
Pinnacle Point (47)
Santosbaai (46)
Sentraal Mosselbaai (35)
Voorbaai (112)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (865)
B&Bs (27)
Lodges (5)
Hotelle (6)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (781)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1274 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1274 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Reebok, Mosselbaai

Ons Stukkie Hemel is 'n selfsorghuis in die Reebok-omgewing, 20 minute van Mosselbaai-sentraal af. Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Santosbaai, Mosselbaai

82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakke-strand geleë en is stapafstand van Santos-strand af. Dié volledig toe...

10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

30% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Diaz Beach, Mosselbaai

Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Die woonstel het ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside, Mosselbaai

Mossel Bay Holiday Flat bied 3 selfsorgwoonstelle in die hartjie van Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir vriende of 'n gesin wat 'n rustige wegbreek met asemrowende uitsigte en 'n verskeidenheid doendinge ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Norrevok bied 2 selfsorgverblyf-opsies in die pragtige dorp Dana Bay aan, met sy ongerepte natuur. Die eenhede is op die boonste en onderste verdieping van die huis. Die drieslaapkamer-eenheid bo het ’n houtdek me...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 10 km vanaf die bekende Diaz- en ATKV Hartenbos-strand. Bewonder die prag van die Tuinroete, een van die gewildste vakansieplekke in Suid-Afrika....

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 480
R1 258
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Mosselbaai

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. By hierdie lodge sorg die huislike kamers en heerlike ontbyte vir onvergeetlike verblyf. Die gastehuis is in die stil woonbuurt genaamd Bayview geleë, net ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Huis Aristea is in Mosselbaai geleë en is ruim met gemaklike meubels wat slaapplek vir 8 volwassenes en 1 kind bied. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met 4 badkamers, waarvan 2 en suite is. Twee van die slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n besoek werd, al is dit net om by Santosstrand, 'n blouvlagstrand, te gaan swem, speel of stap....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za