Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Sekuriteit is maar altyd 'n bekommernis, maar ons het dit niks slegter ervaar as in die res van die land nie. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mongu"Marlothpark is 'n heerlike vakansie-destinasie as jy die regte akkommodasie het. Dis baie besig in vakansietye en oor langnaweke. Op sekere dele is Marlothpark baie raserig en hoë verkeer veral by die verskillende ingangshekke en inkopiesentrums. Verder, baie lekker."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mamba 1927"Marloth bied 'n heerlike bederf vir 'n natuurliefhebber. Ek sal wel graag wou sien dat slegs inheemse plante in die tuine toegelaat word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Flight of the Eagle @ Kruger"Marloth Park is such a gem. You can buy bails of grass, pellets for your resident animals and they will deliver fresh, divine milk tart and pastries from the local shop and it's just friendliness wherever you go."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily"Baie vriendelike mense, altyd bereid om te help."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njiri - Your Place in Africa"Great area with various budget options - close proximity to the Kruger is a bonus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Went to Marloth every year for a couple of years now. Everything is always well planned, best place to get away in nature."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Veilige area met baie wild wat vrylik tussen die huise rond beweeg. Die huise is lekker afgesonder en privaat. Die Krugerwildtuin en Komatipoort is ook net om die draai."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Acacia Bush Cottage"Altyd spesiaal in mooi natuurskoon met wilde diere op 'n mens se voorstoep."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Dit is nou al die tweede keer wat ons daar kuier en dit bly nog besonders met die eenhede so weggesteek in die bos en die diere wat so naby kom - dit maak dit 'n buitengewone kuiertjie. Ons sal beslis weer wil gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Ons eerste kuier en beslis nie die laaste nie. Verlief geraak op die plek!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Diere is mak en kom tot op die stoep. Ongelooflike ervaring. Bouers het geraas en oornag op site langs ons. Dink alle bouers moet 16:00 van sites af wees. Ons het maar gedurende die dag rondgery, maar van 16:00 wil mens die rustigheid ervaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Visarend's Roep"Marloth is stil en alles is beskikbaar teen 'n bietjie hoër, maar dit is nie so erg nie. Daar is plek vir uiteet en ander winkels wat jy kan besoek sonder om die park te verlaat."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Te veel aanbouings. Die plek gaan oorbevolk word as dit so aangaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Royale Marlothi Safari Lodge"Dis die lekkerste vakansiewegbreek as jy net bietjie wil wegbreek van die stadsgejaag. Home away from away effek. Een van ons gunstelingplekke!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger River Retreat"Ons geniet die rustigheid van Marlothpark ongelooflik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Marlothpark baie kommersieel geraak. Dit raak baie besig met werkers wat in en uit ry. Aande is die beste wanneer dit stil en rustig is. Nogtans heerlik om die wilde diere te beleef."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"Goeie sekuriteit, mooi plek, heelwat wild. Duur diesel. Nabygeleë basis as jy dagbesoeke wil doen in Krugerwildtuin. Goedkoopste diesel is by depot in Komatipoort."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin Suid
SANParks Skukuza Rest Camp"Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Fantastic place, we have been quite a few times and it is always relaxing and feels like you are in the actual Kruger Park when staying at certain properties. I love the fact that the locals and permanent residence/community look after the main focus which is the environment and wild animals. It is truly a special place and every visitor should respect it and enjoy it."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Maak 'n draai by Henk van Rooyen se plek vir 'n onvergeetlike sonsondergang."
Hazyview-Vakansiedorp, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Safari Bed & Breakfast"Die dag se besoek aan die Krugerpark en Sabie is beslis die moeite werd veral as jy oorslaap by Bubezi Gastehuis."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Lekker rustig buiteseisoen. Geleë teen wildtuin. Baie wild te sien. Paaie net nie goed nie!"