Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Amanzi (1)
Beachview (8)
Bluewater Bay (38)
Colchester (27)
Despatch (9)
Humerail (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (435)
B&Bs (55)
Wildsplase (7)
Hotelle (7)
Gastehuise (125)
Selfsorg-eenhede (241)

Resensies van Nelson Mandela Baai

4.4 / 5  
volgens 726 resensies
Lees regte resensies van Nelson Mandela Baai van 726 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelson Mandela Baai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Nelson Mandela Baai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelson Mandela Baai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelson Mandela Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelson Mandela Baai Gastehuise

124 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Nelson Mandela Baai

African Aquila Self-Catering is vernoem na die majestueuse African Eagle en is in die pragtige tuinwoonbuurt genaamd Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf naby strande, wink...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Nelson Mandela Baai

Sea Otters Lodge bied strandfront-verblyf met see-uitsigte, direkte toegang tot die strand, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek. Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth gel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Nelson Mandela Baai

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R522
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Nelson Mandela Baai

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee- en koffie...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Nelson Mandela Baai

Cherry Place is 'n gastehuis in Port Elizabeth, die Vriendelike Stad. Dis een van Suid-Afrika se grootste stede en in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek vanaf Algoabaai en spog met een v...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Nelson Mandela Baai

Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Port Elizabeth. Nie net is dit geskik vir vakansiereisigers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Nelson Mandela Baai

Close and Comfy is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word in Walmer, Port Elizabeth. Die blyplek is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Nelson Mandela Baai

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Nelson Mandela Baai

Lenore Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die luukse buurt Walmer in Port Elizabeth. Die gastehuis het die ideale ligging gerieflik naby Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Blouvlagstrande en die mid...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë en spog met eksklusief ontwerpte Executive- en Superior-gastekamers vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby die Boardwalk-kas...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Nelson Mandela Baai

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Nelson Mandela Baai

Bunkers View on First Avenue bied lieflike verblyf aan 2 gaste in Mill Park met 'n uitsig oor die Port Elizabeth Gholfklub. Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theescombe, Nelson Mandela Baai

Kamma Heights Guest House bied oornag-akkommodasie in Kamma Heights, 'n gesogte voorstad in Port Elizabeth. Dit is na aan Lorraine's Gardens Winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels, kitskosplekke en 'n Virgin Ac...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Nelson Mandela Baai

Tamapa Lodge is geleë teen die strand in Blouwaterbaai. Dit is naby die Coega IDZ en Coega-hawe en slegs 15 minute se ry vanaf Port Elizabeth Lughawe. Tamapa Lodge het 'n verskeidenheid slaapkamers met lugversorgin...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Framesby, Nelson Mandela Baai

Lin's Guest Flat is 'n selfsorgwoonstel wat in Framesby, Port Elizabeth geleë is. Hiér sal jy so tuis wees soos by jou eie huis in dié gerieflike, stil en rustige woonbuurt. Daar is slaapplek vir 3 volwassenes en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Nelson Mandela Baai

The Bay Inn is 'n gastehuis in die skilderagtige kusbuurt van Bluewater Bay aan die buitewyke van Port Elizabeth. Dié gastehuis is naby restaurante en 2 winkelsentrums geleë. The Bay Inn bied verblyf in 5 eenhede...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 070
R803
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Cape Flame Guest house is net 'n blok van Port Elizabeth se beeldskone strandfront af en in die luukse woonbuurt, Somerstrand, geleë. Cape Flame is gerieflik naby die SSK, die lughawe, die vernaamste besienswaardig...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Splendida is in Summerstrand, 'n luukse buurt teen die kus geleë en is naby Port Elizabeth se hoofbesienswaardighede wat die Broadwalk and Casino-kompleks met talle restaurante en vermaak insluit. Die verblyf by ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville, Nelson Mandela Baai

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Nelson Mandela Baai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Nelson Mandela Baai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelson Mandela Baai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za