Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.
"Dit is 'n plattelandse dorpie en daar is nie baie om te sien nie."
"Pleasantly impressed compared with other towns in the Northern Cape and North West."
"Baie anders, baie mooi. Nie saamdromming van mense nie, net die wat regtig van daardie wêreld hou."
"Terwyl die dorp op die Kaap-Namibië roete ls, is kommersialisering seker 'n strik waarin entrepreneurs sal trap, maar hierdie dorp blyk, wat gasvryheidsbedryf aan betref, oorgekommersialiseer te wees. Die kapitalisering op die "Springbok" as logo wek ook verwarrend wanneer na "Springbok" Hotel of "Springbok" Lodge of "Springbok" Apartments" ens. op straat verneem word. Op 'n toeriste dorp moet elke klerk, petroljoggie en straatveer weet waar "alles" is. "
"Blykbaar 'n veilige en vriendelike dorp waar jy na restaurante en winkels kan stap. As sakereisiger het ek basies net oornag. "
"So 'n pragtige dorpie, maar jammer om te sien hoe vuil die strate is met rommel gestrooi orals."
"Keimoes is just a little village in the Karoo but conveniently located to visit the Augrabiese Falls and the agriculture plantation along the Orange River. Amazing to see the vineyards and citrus plantations producing raisins, table grapes and oranges for the world market. World class irrigation schemes. Very impressive."
"Vir oornagverblyf kan jy nie beter kry nie. 'n Besoek aan die Vanderkloof Dam nie ver vanaf Colesberg nie en die Gariep dam is 'n moet. "
"Quiet place, but definitely recommended for a stopover and Calvinia Meat a definite stop for their biltong. "
"Ons het Gariepdam gaan besoek, pragtig, sluise loop oor! Asemrowend mooi gesig om te sien en klank om te hoor! "
"Kathu is so clean. I have been to different parts of SA but I have never seen such a beautiful and clean town."
"Ek was te kort daar. Het basies oorgeslaap. Ek sien net dat die Namakwaland nog baie het om te verken!"
"Wow, what a cultural experience of the Karoo! Quite warm reception of its hospitality and humble people!"
"As gevolg van ligging dink ek persoonlik dat toeriste dit sal gebruik as 'n oorbly-opsie op pad na die Kaap."
"Nie veel aktiwiteite nie, maar 'n oase vir lekker rus en kuier. Dop en kreef baie lekker kos."
"We ate at the Riverside Lodge Restaurant. Sat on the deck by the river for sundowners then had a very good, reasonably priced meal inside."
"Die atmosfeer was baie lekker. Die mense vriendelik. Die paaie is rof en die dorp is afgeleë, maar definitief die moeite werd om te besoek. Die see sand is wit en sag. Opvangs was maar vrot op plekke wat dit die perfekte vakansie bestemming maak. "