Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.
"Ek was 5 jaar laas op McDougallsbaai en wat 'n metamorfose. Het die plek byna nie geken nie. Ou Dr. Bakker se huis is weg."
"Boekbedonnerd die laaste naweek in Oktober, beslils 'n hoogtepunt om by te woon. Die inwoners van Richmond is vriendelik en verwelkomend."
"Daar is geskiedkundige besienswaardighede in die omgewing. Jammer dat die kruidenierswarewinkel reeds 18:00 toe was!"
"Ek dink die diens was uitstekend en oral in die dorp was almal vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik Innie Kraal restaurant gekuier."
"Augrabies Falls National Park is one of the smaller National Park. The landscapes are divers and breathtaking."
"Was a good stay-over to break our long journey. Town fairly neat, good garage, but not much going on. The sort of town where you can stay and relax without much attractions."
"Nie 'n toeriste aantreklikheid nie. Winkel om veilig inkopies te doen is baie moeilik om te vind."
"It is a destination at the end of a long gravel road rather than an area for exploring."
"Interessante dorpie. Ek is jammer ek kon nie meer tyd daar spandeer nie. "