Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Angel Oak Guesthouse

"Pad na gastehuis was vol gate en Brits is nie 'n baie skoon dorp nie."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Kwalata Game Lodge

"After serveral trips (4) to Dinokeng I can honestly tell you that I have never seen elephants, buffalo or leopard."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Kwalata Game Lodge

"The self-drive roads are very good. But not for us to see any animals. I felt as if I was just driving on the fire guard road. Animals are within the game reserve, not outside."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Kwalata Game Lodge

"Nie te veel olifante of van die ander Groot 5 gesien nie, maar wel leeus en jagluiperds."

Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg

Amadeus Guesthouse

"We have new family there by marriage so we will definitely plan to return! Thank you, the grounds are so beautiful and relaxing."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Casa la Mer

"Kabelkarretjies was 'n treffer."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Vulture Creek

"Harties is Afrika. Jy moet dit self ervaar. Daar is oorgenoeg aktiwiteite om jou vakansie mee te geniet."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Red Olive Guest House & Studio

"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

"Kry gerus 'n kaart wanneer jy jou selfrypermit koop. Dit help beslis indien jy jou roetes wil beplan. Meeste paaie is met 'n sedan toeganklik. Die piekniekareas is netjies en skoon. Daar is baie restaurantkeuses vir die lui kokke."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Meadows At Millstream

"Aan te beveel. Ek sou graag 'n detailkaart van die omgewing wou kry. Een soos wat buite by Van Gaalen, die kaasmakery, is."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rustenburg Inn

"Would visit North West again."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Water en elektrisiteit bly steeds 'n massiewe probleem vir die dorp."

Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg

Huis Afrika

"Ons was nie as toeriste daar nie. Stel meer fasiliteite vir die toeris bekend. Vir die afgelope 55 jaar besoek ek al die Vaaldriehoek, dus ken ek dit redelik goed."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mistique Waters

"Kan dit beslis aanbeveel."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Speranza

"Die kragonderbrekings was lastig en die waterdruk met tye baie laag."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Lesego Guest House

"A very beautiful destination, with a lot of activities. I would definitely go back again."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

The Homestead Guesthouse

"Ek dink nie Sasolburg is 'n toeristebestemming nie, alhoewel daar mooi vakansieplekke langs die rivier is."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tendeni Private Lodge

"We were spoilt for choice when it came to activities, also you can easily do a self-drive and still see plenty of animals. Definitely recommend Dinokeng."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Sugarbush Hill Country Cottages

"Die feit dat Sun City baie naby is, maak Rustenburg 'n goeie bestemming vir 'n wegbreek. Ons het die aand lekker by die winkelsentrum gesit en eet."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Plaas Toe

"Was op 'n wildbesigtiging, hulle het ons die hele tydperk in 'n sirkel gery, geen diere gesien nie, was baie teleurgesteld veral vir die groot bedrag wat ons betaal het. Vertel vir ons van al die groot 5 is daar, maar het net op 1 gefokus wat ons nie eers gesien het nie. Ek dink hy dink omdat ons van die stad af kom, het geen rigting nie."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

River View Guest Rooms

"Agteruitgang vanaf vorige keer. Paaie is vol slaggate. Noordwes gaan ongelooflik agteruit, dis nie net Potchefstroom nie, maar die hele Noordwes."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

de Kleijne Kaap

"Potchefstroom is 'n pragtige dorp met baie restaurante en vriendelike mense, en geskiedkunde besienswaardighede."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang