Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Halfway House"Robertson is 'n pragtige dorp met fantastiese wynplase. Viljoensdrift vir bootritte saam met vriende is 'n absolute wenner. Ons eerste kersete by Bon Cap, fantastiese kos en 'n puik span vriendelike mense, sal definitief weer gaan. Red Chair Bistro by Rooiberg, pragtige restaurant met heerlike kos. So mooi dorp met soveel om te bied, net jammer van die middedorp wat agteruit gaan."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"'n Pragtige klein dorpie waar mens kan rus, weg van die stadsgedruis."
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"Nice, peaceful town where anybody would love to stay."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"We always enjoy it whenever we go there, so much to see and enjoy. Lovely places and beaches are just so lovely."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is 'n pragtige, skoon, rustige en asemrowende vakansiebestemming. Weg van die stad se lawaai waar jy net rustig kan ontspan en jou kan verkyk aan die oulike huisies en winkeltjies."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Pragtig. Oulike strandjies/restaurante en ander besighede. Sentraal geleë na heelwat ander besienswaardighede in die omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"It is a beautiful location, quiet, peaceful, stunning views to get lost in."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Barrydale is a wonderful little town. There isn't plenty to do but a lovely getaway."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
SHB Sonvanger"As jy pragtige stukkie weskus wil beleef met baie minder voete oor die feestyd, is St. Helenabaai die plek vir jou! Ons het heerlik gekuier en kon ons batterye lekker herlaai vir die nuwejaar!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"Pragtige dorpie en 'n lekker wegbreek."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Hier Rus Ons"Dis sentraal en wat dit lekker maak is, dis naby die see en al die omliggende plekkies is lekker en mooi."
Bot River, Escape From Cape Town
Arcangeli Wines"Bot River a very special part of South Africa, especially if you enjoy wine!"
Bot River, Escape From Cape Town
Arcangeli Wines"Quaint little town. Close to other destinations and interesting tourist attractions."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Zandtorini Seaside Cottage"Struisbaai is one of my favourite places in the world!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Absolute Castillo"Dit is 'n pragtige plek. Jy vind rus vir jou siel in hierdie pragtig klein dorpie met asemrowende uitsigte."
Robertson, Escape From Cape Town
Vlettershof Guest House"Voorsien in menige behoeftes van die toeris! Gasvrye diens op meeste plekke!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Windvanger"Bly dat daar weer 'n restaurant by die hawe oopgemaak het. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"Mooi plek en aan te beveel."