Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Edge Apartment"Lieflike uitsigte. Vriendelike mense. Lekker kuierplekkies."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbosch Self-Catering Units"Fantasties. Ons het baie rondgery en Jacobsbaai is baie sentraal geleë. En het alles wat mens nodig het. Ook lekker eetplekke en selfs musiekaande."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Baie lekker. Sout van die aarde mense. Het baie vis geëet tewyl ek daar was."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pier Pleasure"Dit is rustig en stil. Ek sal definitief weer gaan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Maragslapie"Up and coming dorpie naas Yzerfontein. Ek dink die geen strand sal sorg dat Jacobsbaai iets stil en afgesonder sal bly. Ek het die stilte baie geniet."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Klein, stil dorpie waar jy weer jou siel kan vind."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Mykonos House"Was lekker rustig, kinders kon hulle geniet vir die dag by Club Mykonos by die Fun Fair."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon Motel"Besoekers moet tyd neem om die dorp, winkels en omgewing te verken. Baie lekker eetplekke ens."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Vissersdorpie met baie toeriste en vriendelike mense."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Nieuwedrift Accommodation"Not much to do in the area. Its a place to relax and read."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Villa Die Duyker"Veilige, skoon dorp en rustig. Ideale plek vir veilige uitspan."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Seaside Cottages"Baie lekker gekuier. Maak net seker as jy gaan dat jy goed voorberei, daar is nie 'n winkel nie!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Riverdell On Breede"Hartseer dat die middedorp soveel verval toon. Strate is vuil en erg vol gate. Dit doen so afbreek aan besighede soos Four Cousins en Lourettas's in die dorp. Die begrafplaas gaan gebuk onder vandalisme en geen opheffings werk word gedoen nie. Daar is soveel mooi ou huise, maar ongelukkig toon alles verval. Nie goed vir toerisme nie."