Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Heerlike eetplekke. Rustige atmosfeer. Dis ‘n klein juweeltjie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Daar is nie baie om te doen nie. Net lekker rus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kapokbossie"Ongelukkig is daar soos in baie ander vakansiedorpe swak elemente wat jou verblyf kan benadeel, asook Covid."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel-en-See Beach House"Altyd lekker op Onrus/Vermont en Hermanus!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Dit is 'n fantastiese plek vir rus vir jou siel!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel and Aarde Village Accommodation"Sa altyd terugkom na Hermauns."
"Dit is al vir meer as 40 jaar ons wegbreekplekkie. Van kamp, gastehuise, privaat wonings huur, tot die plaasatmosfeer. Die markie bly ’n gunsteling - veral die pannekoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maartblom Gastehuis"Mooiste uitsig oor die dorp vanaf Atlantic Drive, genoeg restaurante en padstalle om te verken, Darling is naby genoeg vir ’n lekker daguitstappie met baie om te verken, maar die ontspanne en rustige atmosfeer en vriendelike mense is die ware prys."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Pragtig, maar min om te doen in die onmiddelike omgewing."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Blue House"Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Beausoleil"We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!"
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Shady Creek Cottage"Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Mooi en geskiedkundig, die rede hoekom ons daar was."