Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Enigeen is welkom en almal respekteer mekaar."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Heerlik om by die hotel buite te eet terwyl die see vir jou wink. Ook Vensterklip en Die Mosselpot bied heerlike kos en gasvrye diens."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Palms on Protea"Helder blou seewater waaruit jy nie sommer wil kom nie. Lekker dorp met goeie atmosfeer. L’Agullas wat net om die draai is, is ook baie besonders, maar Struisbaai se swemstrand en hawe vat die koek."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
4 Daneel Street"Ek kon nie baie tyd spandeer in die dorpie self nie, maar die omliggende dele bied vele geleenthede vir die persoon wat bergfiets en stappies in die berge geniet."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Mal oor Gansbaai. Vreeslik mooi met die see- en berg-uitsig."
"You'll either love or hate Aurora. There's not much going on so it's perfect for some and awful for others. It's a modest village with none of the shine that a place like Greyton or Riebeek Kasteel has, but that's also what makes it lovely. If you like solitude, and big night skies, you may just love it."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Dit is ‘n baie mooi klein dorpie wat alles het wat ‘n mens kan nodig kry. Die omgewing is buitengewoon mooi en genoeg om jou aan te verwonder."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
2 Harbour Street"Defnitief top op my lys van vakansiedestinasies. Die feit dat daar letterlik net een winkel is van nog nie eers 4 vierkant 'n meter nie, is bietjie van 'n negatief."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
41 Port Owen"Dis 'n stil rustige dorp. Voorwaar sentraal geleë om verskeie plekke te kan besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment and Overnight Room"Lovely quiet and safe town."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Kleinmond offers some very well sign-posted and maintained walking paths and hikes on the mountains around and above the village. This was a pleasant surprise for us. Two tidal pools that we discovered while walking along the beach path/shoreline has given us even more reason to return once Corona is over and lockdown is lifted."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
176 Hermanus Beach Club"It's a beautiful place. Secured, safe and fun for kids as well as adults loved it. Perfect weekend away from home."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het, sal beslis weer daarheen haan as die geleentheid opduik."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Kan niks byvoeg anders as om te sê dat Covid 'n leemte laat vir vroeë ontbyte en laat aandetes."