Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
"Very beautiful area of the Cape, so much to do. Towns like Wellington and Paarl in close traveling distance."
Hermanus, Escape From Cape Town
Little Swift"Hermanus bied die see, berge en natuur aan. Daar is baie dinge om te besigtig. 'n Ideal vakansiedorp."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Dit was 'n ervaring en belewenis om te sien hoe die skuite met die snoek inkom, dit verkoop word, skoongemaak en huistoe geneem word."
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria - Penthouse"'n Klein diamant teen die see waar ek beslis weer my voete sal laat sand vind. Die dorpie behou sy eenvormigheid wat huisstyle aanbetref en maak dit soveel meer spesiaal. Die dorpie bestaan ook uit 'n reeks van eetplekke waar jy altyd 'n uitsig oor die see geniet en enige iets van binneland- tot seewaterdisse kan bekom, beslis 'n aanbeveling as jy nie kleinkindertjies hoef besig te hou nie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Picollo Bocca Villa"Pragtige kusdorpie met lekker kuierplek by die waterfront."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"We were disappointed about the Klipgat caves, the place was closed. There is also no much activities for kids."
Paternoster, Escape From Cape Town
Son-n-See"I love Paternoster but I was disgusted with the state of the beach near the Kliprug area. You have some of the most well known restaurants in this area but the beach is full of trash. I would imagine that a well known holiday destination like Paternoster, that the owners and municipality work together to keep the beach clean and safe."
Worcester, Escape From Cape Town
Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment"Altyd lekker om in Worcester te kom kuier."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
True North"Rustige omgewing tov genoeg dinge om jou besig te hou."
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Daar is baie te doen in en om Swellendam. Ons tyd daar was heeltemal te kort om by alles uit te kom, maar sal graag weer wil teruggaan om te gaan stap in die berge, die dorp verder te verken en na paar nabygeleë plekke te ry."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale of a Time"Baie baie vriendelike mense orals waar ons beweeg het, het ons welkom gevoel. Dus beslis 'n plek wat ek weer na toe sal gaan vir 'n wegbreek"
Grabouw, Escape From Cape Town
Aanhouwen Cottages"Probeer om die Elgin Railway Market te besoek. Dis fantasties."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Mooiste plek ooit! Baie vriendelike mense en ook baie behulpsaam."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Die dorpie was baie besig."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mountain View Cottage"Omgewing is asemrowend mooi. Die wine tram is 'n fantastiese ondervinding en 'n definitiewe moet!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4"I loved it so much. I was able to go for a hike and swim."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"It is fine for a very short stay. We arrived Friday late afternoon, had dinner, breakfast next morning, lunch at Blikkies Pizza which was very pleasant, skipped dinner and left the next morning. That was more than enough!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Gaan kuier gerus op Hermanus. Dit is pragtig!"
Velddrif, Escape From Cape Town
41 Port Owen"Benodig 'n winkel wat later as 9 toemaak vir daai vergete items."
"Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek."