Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
The Farmhouse Hotel"Zeer geschikt voor een strand vakantie. Veel kite surfers. Goede restaurants."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Die nuwe sentrum het al die basiese benodighede."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ons C-huis"Not much to see or do in Gaansbaai, but close enough to Hermanus for shopping, eating out or a busier vibe."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Dis 'n fantastiese plek. Die pragtige strand, skoon omgewing en vriendelike mense het my beïndruk. Dan natuurlik die seekos laat 'n mens se mond water. Dit is 'n Ideale plek om vakansie te hou en ook af te tree."
Langebaan, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Ek is heel beïndruk met die geweldige ontwikkeling wat op die dorp plaasvind. Dit is vinnig besig om in 'n moderne stad te ontwikkel. Langebaan is beslis die watersport-entoesias se droombestemming."
Velddrif, Escape From Cape Town
15 Kingfisher"Laaiplek Hotel het 'n baie lekker eetplek en hulle kos was heerlik."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whalescape"De Kelders and the whole Gansbaai area is an undiscovered tourist destination in my opinion. Particularly for people without very young children. Quiet, safe, easy for walks and access to the sea and great scenery. Good pricing for accommodation here. Relatively easy access to CT International Airport in around 90 minutes on good roads. For me they could make more of their archaeological interest, particularly Klipgat and the various De Kelders caves and the many interesting shipwrecks."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Pragtige en skoon dorp met asemrowende uisigte."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Tweede Wind"Sjarmante dorpie, klein maar het lewe, beeldskoon en stilte wanneer jy dit die nodigste het."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Definief 'n uitstekende basis van waar jy die hele asemrowende Slanghoekvallei kan verken!"
Caledon, Escape From Cape Town
Die Pastorie"Daar is nie baie akkommodasie vir mense wat graag naby trouvenues wil bly nie. Veral met kinders. Van die plekke wat wel in die omgewing van Caledon is, is bitter ver, mense met kinders wil naby wees. Dit is ook baie duur vir gaste om te oornag. Sommige plekke laat kinders toe maar moet vol prys betaal. Of ekstra kamers boek. Ek voel as jou kind in elk geval deur die loop van die nag by jou kom inkruip hoekom dan ektra betaal vir 'n kamer waar hy nie eens in slaap nie. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Dis 'n baie mooi klein dorpie en alles is na aan mekaar, die mense daar baie vriendelik."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Die Voorstrandt Restaurant word beslis aanbeveel. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"100% fantastic as a tourist destination. Beautiful sights. Friendly people, friendly city. Will definitely go back, as our time was too little. Will highly recommend and refer. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"As toeristebestemming word hierdie dorpie hopeloos onderskat. Vermy die hoofdorp op 'n Saterdagoggend en besoek die wynplase vir rustigheid. Sondag is die ideale dag om Kerkstraat te verken, op jou eie of as deel van 'n begeleide toer."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Gesellige dorpie met verskeie restaurante om van te kies."