Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"'n Goeie bestemming met 'n kaleidoskoop van moontlikhede om te verken, en behoort aan die verwagtinge van jonk en oud te voldoen."
Langebaan, Escape From Cape Town
The Farmhouse Hotel"Langebaan has much to offer and I would definitely travel the West Coast again."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Dit is voorwaar 'n plek wat mens bekoor en al die eetplekke en winkels is ongelooflik. Definitief 'n moet vir elke mens om ten minste een keer te besoek en te oornag."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Die rustigheid en oorspronklikheid, asook vriendelikheid van die mense in die Vallei, staan uit. Die verskeidenheid eetplekke is ook 'n pluspunt. Sal weer gaan."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Corner House Residence"Asemrowend mooi. Wynplase is in liga van hulle eie."
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Nie seker of ek daar sal kan woon nie, maar sal daaraan dink vir vakansie of wegbreek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"It is an excellent place to go if one wants to relax and take long walks along the beach. The fish shop serves lovely fish and chips."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Paternoster raak te veel kommersieel. Die Sea Shack voel wêrelde daarvandaan."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Blue Bay Lodge & Resort"Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Hoop dit brei nie so uit soos van die ander Weskus-bestemmings nie. Baie oulike dorp en naby aan plekke soos Darling ens. Baie blomme al klaar in Yzerfontein gesien."
Langebaan, Escape From Cape Town
The Farmhouse Hotel"Lovely! Ideal for flowers and fun restaurants right on the beach. "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Daar is genoeg om jou vir twee tot drie dae besig te hou. Maar indien jy beplan om langer te bly moet jy maar bereid wees om na ander dorpe ook te ry."
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Robertson se mense is vriendelik en alles wat nodig is, is beskikbaar. En moenie die Affie Plaas padstal vergeet nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Whale Away Guest House"Hermanus is 'n pragtige dorpie met verskeie aktiwiteite. Baie staproetes al langs die kus. Beveel sterk aan om die "Boat-based whale watching" te doen saam met Southern Right Charters en kayaking saam met Walkerbay Adventures. Heerlike eetplekke in die dorp."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Bloemendal Guest Cottage"Die mooiste dorp met vriendelike mense en heerlike eetplekke."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ons C-huis"Gawe mense en die dorp het alles wat mens kan benodig sommer bymekaar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Baie netjiese dorp met vriendelike mense."
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Boutique Backpackers"Doen moeite en kry 'n kaart van al die dinge wat 'n mens in en om Robertson kan doen - anders gaan jy spyt wees."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Kroon"Perfek as jy stilte en natuurskoon soek. Die kersie op die koek was dat ons net betyds was vir die blomseisoen en ons het die mooiste foto's geneem!"