Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Vermont, Escape From Cape Town
A Thyme and Plaice"Great location for those wanting to explore Hermanus and Gansbaai."
"Paarl bied te veel om alles in 1 dag in te pas en ons kom gereeld terug vir 'n nuwe ervaring."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Steenbok Farm Cottages"Ons uitstappie na Ceres was baie beter as na Tulbagh."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Lovely quiet town. Great as a breakaway destination!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Emilie's Garden Cottage"Hermanus is really fantastic with much to offer in the area of extreme beauty."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Stony Point was baie lekker, kos R30 per persoon in plaas van Boulders toe gaan en 'n klomp geld te spandeer en daar is 'n baie lekker restaurant, On the Edge, reg daar waar mens parkeer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lekker mense, die weer is lekker, die rustigheid oorspoel jou en om alles te kroon is Paternoster 'n baie skoon en netjiese dorpie."
"Ons 1ste besoek aan Napier, altyd net deurgery. Wat 'n pragtige, rustige dorpie met 'n outydse atmosfeer, laat mens dink aan Greyton en Stanford. Een van die min dorpe waar die ou huise nog behoue gebly het. So baie bekoorlike Victoriaanse huise hier op Napier, wat pragtig gerestoureer is na hul vorige glorie. So bly om te sien hoe skoon die dorp se strate is, geen wonder hul munisipaliteit staan 1ste in die klas (land) nie, welgedaan Napier!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Pragtige plek, maar heeltemal onbekostigbaar vir ons as pensionarisse. Dink hulle cater vir toeriste, want van hulle was baie."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Dirk Cottage"Beeldskone sonsondergange, pragtige, lang wit strande."
Paternoster, Escape From Cape Town
LekkeBly Boutique Loft"Pragtige dorpie met eie unieke karakter."
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Een van die heel mooiste dorpe in ons land, dalk die mooiste?"
Paternoster, Escape From Cape Town
Habibi 1"Lovely, quaint and quiet. Great getaway from the hustle and noise of the city. Thank you Paternoster residents for being so friendly."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
R&R Cottage"A beautiful spot. Beaches magnificent. Well worth a visit."
Hermanus, Escape From Cape Town
Pepper Berry Place"The town is beautifully clean. I would love to explore the area more."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Absolutely awesome, really enjoyed our stay, walks on the beach and swimming in the tidal pools."
Greyton, Escape From Cape Town
4 on Regent"Greyton is 'n pragdorpie met baie om te doen en die ideale wegbreekdorp om te ontsnap van die stad se gejaag!"