Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
11 Protea"Die wind kan kwaai waai tussen daai mooi berge. Die sterre is baie mooi."
"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Stunning beaches, very nice and clean Spar, friendly people."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Daar is baie om te doen, 'n groot verskeidenhied dinge om te sien, genoeg winkeltjies en eetplekke om jou besig te hou. Die weeklikse Saterdag Country Market was ook 'n heerlike bestemming om te verken."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"Die dorp is nie baie veilig na sonsondergang nie. Ongewenste elemente, raaserig en aggressief, lê die strate vol. Die omliggende gebiede is baie mooi en ek stel voor enige toekomstige besoekers, verkry verblyf buite die dorp self. Slegs een restaurant, wat die moeite werd is, is beskikbaar in die dorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandpiper"Friendly locals and visitors. Apparently the safest place on the West Coast. A must is the bakery! Definitely going back."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"
"Ons het al die plaaslike restaurantjies en 'pubs' gaan besoek om die hart van die dorp te leer ken - die plaaslike mense is hartlik en vriendelik en die seekos is heerlik!"
"Montagu is 'n lekker kuier-dorp en 'n naweek is eintlik net te kort! Ons sal weer kom."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Berg River Living"Unless you bring your own entertainment (in the form of a boat), I don't think there are many things to do. Great place to just relax and enjoy nature and friends and family."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Jacobsdaller"Jacobsbaai se ongereptheid, verskeie baaie, kalm en rustige omgewing, maak dit die ideale wegbreekplek vir die wat 'n rusige omgewing verkies."
"Love the little town. Keep going to let the crime not come up, so the people can feel safe."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
BlueSky Arniston"The town is brimming will old seaside charm. Note that there are no shops though and restaurant options are very limited. Overall a beautiful place and very comfortable accommodation."