Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Linge Longa

"Pragtige plek met baie om te doen."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

11 on Wellness Lane

"Baie skoon en netjiese plek."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Astrandt 2

"Pragtige, oop, skoon strand, skilderagtig met vissersbootjies. Die Skatkis Lodge het 'n diamantuitsig oor die baai en Blikkies se pizza's is lekker. Die water is knersderm koud. Die huisies het oorspronklike name."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

@ Skiathos24

"Clean, quiet and just a perfectly peaceful place."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Mooi Bly

"Paarl en omgewing het baie om te besigtig."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Under Oaks

"Paarl self is nie so mooi soos Franschhoek en Stellenbosch nie, maar dit het sy eie charm."

Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Dreams

"Die strand is mooi skoon, stil en lekker om op te stap, maar die dorpie self word nog ontwikkel en is maar treurig. Eiendomme word deur draad geskei, so daar is geen privaatheid nie."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

State of Grey

"Wonderlike wegbreekligging. Nie buitensporig ver buite Kaapstad nie. Besienswaardige dorpe (bv. Paternoster) 'n kort rit weg. Ons kom weer!"

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

A103 Whale Cove

"Fantastiese plek. Net die vis en chips kafee op die hawe wat mense uitbuit met hulle pryse van goed wat nie eens watwonders is nie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Astrandt 3

"My hart is altyd in Paternoster."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Tranquility

"There are hidden gems."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Flamink Beach View Cottage

"'n Regte vissersdorpie wat jou tuis en veilig laat voel. 'n Stukkie paradys."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Blaasoppie

"Baie gewilde naweek en vakansieplek. Goeie restaurante en oop strande maak dit lekker vir 'n gesin en vriende om 'n naweek weg te geniet."

Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad

Rhodene Farm Cottages

"Dis 'n baie klein dorpie en hy is beperk in wat hy kan aanbied."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Mount Grace Country House

"Charming and beautiful little town, also wonderful for outdoor enthusiasts. I love returning to Greyton for a visit."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloha 2

"Beautiful place and friendly people. Will visit again."

Grabouw, Ontsnap Uit Kaapstad

Uilhuijs

"Grabouw se natuurskoon is onverbeterbaar. Ons het nie rondgery nie en het sommer op die heerlike stoep gesit en gerus - en die 2 roofvoëls wat daar in die omgewing is dopgehou."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Alpaca Cottage

"One of my favourite places to visit in the Western Cape."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Markhuisie

"A firm favourite, great trails and cool vibes."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Olive Bistro Hotel se kos en diens was puik. Lyk wel of daar 'n paar plekke begin toemaak, seker a.g.v. al die loadshedding."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

35 on DF Strauss

"Amazing town. Friendly people and the scenery is to die for."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Lazy Daisies

"Not much to see or do, but has nice beachfronts and interesting alternative building styles like container homes."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Paradijs Sig

"Yzerfontein is als en nog meer."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Raaswater

"Hier wil ons eendag aftree. Daar is nie nog 'n plek met so 'n vriendelike, rustige atmosfeer nie. En die kilometers wit, skoon strande waar ons in veiligheid kon stap. Die Spar en al die ander interessante winkels kan in al jou behoeftes voorsien."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Montague 4 Seasons

"Lovely little scenic town with beautiful buildings and awesome restaurants and shops. Cape Dry Dried Fruit has excellent prices, ideal base to explore the region."

Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"Baie pragtige dorpie en baie aktiwiteite. Grotte moet besoek word en strand se viswinkeljie het die heerlikste vis en kalamari."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Aanhuizen Guest House

"Dis 'n unieke en oulike dorpie, baie wyn geproe en vriendelike mense ontmoet. Die eetplekkies was oulik."

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang