Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"Nostalgies en sentimenteel mooi, as n' bestemming 'n moet."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Ellefsen Golf Suite 135"Mooi plek, geriewe naby, veral winkels, baie om jouself besig te hou."
"Nie veel om te doen behalwe wynproe nie. Die resturant 1910 Fordge, uitstekende kos en diens."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuijs"Baie koud regdeur die jaar, vat warm klere en toe skoene en hoedens vir jou stap op die strand. Daar is geen boemelaars en arm mense wat bedel nie, geen dodgy areas nie. Als is super skoon, veilig en netjies. Dis regtig 'n mooi plek, herinner my aan Griekse eilande."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
50 Shades of Hay"Die Weskus is natuurlik altyd spesiaal. Sou wel Riebeeck-Kasteel voorstel as 'n basis rondom Malmesbury."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"The place is very relaxing. People are accommodating and friendly. The beach is lovely and safe for long walks. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Geluk on Vergenoegd Farm"Worcester is nice but not a huge amount for families to do. But it does have all the amenities you want and need plus some nice vineyards and stunning sights."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Suurbraak Schuur"Beslis. Hier kan jy afskakel en vergeet van die wêreld om jou."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamink Beach View Cottage"Baie rustig en daar is genoeg dinge om jouself besig te hou. Alles is omtrent loopafstand van mekaar af."
"Paarl bied te veel om alles in 1 dag in te pas en ons kom gereeld terug vir 'n nuwe ervaring."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Lovely quiet town. Great as a breakaway destination!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Emilie's Garden Cottage"Hermanus is really fantastic with much to offer in the area of extreme beauty."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lekker mense, die weer is lekker, die rustigheid oorspoel jou en om alles te kroon is Paternoster 'n baie skoon en netjiese dorpie."
"Ons 1ste besoek aan Napier, altyd net deurgery. Wat 'n pragtige, rustige dorpie met 'n outydse atmosfeer, laat mens dink aan Greyton en Stanford. Een van die min dorpe waar die ou huise nog behoue gebly het. So baie bekoorlike Victoriaanse huise hier op Napier, wat pragtig gerestoureer is na hul vorige glorie. So bly om te sien hoe skoon die dorp se strate is, geen wonder hul munisipaliteit staan 1ste in die klas (land) nie, welgedaan Napier!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Pragtige plek, maar heeltemal onbekostigbaar vir ons as pensionarisse. Dink hulle cater vir toeriste, want van hulle was baie."