Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 429 lekke plekke om te bly
Goose Valley P2 is 'n woonstel op die grondvloer wat gerieflike en ruim selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die stran...
No. 8 Whale Rock Village is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Dit bied ruim en ge...
Whalejoy is 'n asemrowende, luukse vakansiehuis aan die voorkant van Whale Rock Ridge, 'n privaat leefstyl- en seku...
Santini Village 103 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die boonste verdieping, in die veilige Santini Village-kompl...
Studio 15 @ The Dunes bied gerieflike oornagverblyf in 'n ateljee-eenheid in die veilige Dunes Resort in Keurboomst...
Jeremy en Judy verwelkom jou hartlik by hul 2 snoesige, gerieflike selfsorgwoonstelle op 'n veilige, omheinde eiend...
River Club 4262 is 'n stylvolle vakansiehuis op 'n landgoed in Plettenbergbaai. Dit is naby strande, restaurante en...
Goose Valley Apartment T1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die Goose Valley Gholflandgoed in ...