Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1261 resensies.

Die Hoewes, Pretoria

Lapalosa Lodge

"Baie sentraal geleë vir al jou behoeftes."

Pretoria-Oos, Pretoria

Xaviera Guest House

"Mooi woonbuurt met voldoende inkopiesentrums naby geleë."

Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary

"Bergfietsroete, Woolworths food court en Coco's restaurant baie naby. Stil, mooi woonbuurt met maklike toegang na hoofroetes. "

Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary

"Safe and beautiful area."

Lynnwood, Pretoria

Maribelle's Bed & Breakfast

"Close to lots of shopping, safe neighbourhood."

Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary

"Waterkloof Glen is op die voorstoep van die Kloof Medi-Clinic Hospitaal."

Zwartkop, Pretoria

Das Kleine Wunder B&B

"Vir my is die ligging perfek!"

Clubview, Pretoria

Hampton House

"'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens."

Valhalla, Pretoria

The Cedars Bed and Breakfast

"Daar is 'n paar plekke in die omgewing wat gereeld groot saamtrekke en funksies hou. Dit is uniek en darem so bietjie uit die stad se gejaag uit."

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"It is a very neat, clean suburb."

Lynnwood, Pretoria

Maribelle's Bed & Breakfast

"Baie mooi. Wil weer gaan!"

Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary

"Beste waarde vir geld, regtigwaar die moeite werd. Baie lekker plek om te bly."

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"Gerieflik logistieksgewys."

Lynnwood, Pretoria

Maribelle's Bed & Breakfast

"Ek geniet Lynnwood. Dis skoon en die verkeer word goed beheer. Alles voel naby, winkelsentrums, restaurante en oor die algemeen blyk die mense vriendelik te wees."

Montana, Pretoria

Batter Boys Boutique Hotel

"Baie netjies en skoon, sal my verseker weer sien."

Waverley, Pretoria

Waverleysrest

"Waverley self is nie 'n toeristebestemming nie maar dit is wel so geleë dat dit binne afstand is van baie plekke om te besoek. Die vlooimark by Kollonade. Die China Mall. Dit is ook naby Menlyn Shopping Centre en baie ander Malls om vir die dag uit te gaan. Dit is ook so geleë dat hospitale ens. bereik kan word. Ons was ook uit vir die dag na Hartebeespoortdam. Dit is gerieflik en sentraal geleë."

Sinoville, Pretoria

Salve

"Goed geleë met al die groot winkelsentrums, restaurante en bioskope. Die klimaat is sub-tropies, veral in die winter is dit 'n pluspunt. Die omgewing is lowerryk en almal hou hulle tuine netjies. Dit is 'n plesier om daar in die strate te loop. "

Bailey’s Muckleneuk, Pretoria

37 on Charles

"Baie sentraal in Pretoria."

Waverley, Pretoria

Waverleysrest

"Alhoewel dit baie uitgebrei het in Waverley met die jare is dit nog steeds rustig met skoon omgewing. "

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"Very quiet and neat suburb."

Rietfontein, Pretoria

Aan Die Voet Van Die Magalies

"Omdat dit deel van die Moot is, is dit lekker stil en rustig."

Waverley, Pretoria

Waverleysrest

"Naby aan alles."

Montana Park, Pretoria

Montana Cape House

"'n Pragtige en rustige omgewing."

Bailey’s Muckleneuk, Pretoria

37 on Charles

"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."

Pretoria-Oos, Pretoria

La Petite Maison Woodhill

"My gunsteling bestemming in die stad."

Pretoria-Oos, Pretoria

Xaviera Guest House

"Perfekte bestemming indien jy 'n smakie van die stad of spesifiek Pretoria wil kry. Veral Menlyn Inkopiesentrum is 'n paradys!"

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang