Geverifieerde Resensie
Sedgefield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 628 resensies.
"Very nice place, I just wish they would have more braai areas available along the lagoon/river area."
"Myoli Strand is 'n pragtige groot strand waar 'n mens nooit beknop voel nie. Daar is baie plek vir almal en die see is 'n perfekte temperatuur om lekker te swem!"
"Beautiful little town. Awesome scenery and very central to all the major towns. great location to have as a base and travel outwards from there."
"Fantastiese, mooi lowergroen dorp met genoeg stilte en ons sal glad nie omgee om daarnatoe te verhuis en daar af te tree nie. Naby genoeg aan groter dorpe, sou dit nodig wees en die mond in die rivier is asemrowend mooi. Pragtige vakansie bestemming."
"My family loved being in Sedgefield and we will definitely be returning. We enjoyed the peacefulness and tranquillity."
"Pop in at the Wild Oats Market on Saturday. Be there early at 07:45. Remember to bring your own shopping bags."
"Sedgefield is a lovely little town with plenty to offer the tourist and is well situated to easily visit Wilderness, Knysna and Plettenberg Bay."
"Dit is 'n plekkie om die siel te rus en mense is vriendelik. Sal niks verander nie."
"Net die winkels is bietjie duurder as hier by ons in die Oos-Kaap, maar andersins is dit goed."